soutigheid

Collection by Tienie Delport

8 
Pins
Mieliepap in die oond: heerlik saam met braaivleis

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

Heerlike onthou aartappelslaai soos ons mee groot geword het Bestanddele 4 groot aartappels 3 groot eiers – hard gekook 1 ui fyn opgekap Mayonnaise: 1 x 750g Bottel Crosse & Blackwell mayonnaise ½ blikkie kondensmelk 2 tl mosterdpoeier aangemaak met bietjie melk sout en peper na smaak pietersielie . . Kook die aartappels tot sag maar steeds ferm, laat afkoel In ‘n groot mengbak, skil en sny die aartappels in blokkies Dop die eiers af, sny dit fyn en voeg by die aartappels Voeg fyn ui by Geur…

South African Bobotie. The ingredients sound great. Will try.

South African Bobotie

A traditional South African dish, bobtie is made with spiced meat and a delicious egg topping. It is healthy and is a great dish for large groups of people!

SWEETCORN BAKE I love this recipe, and I end up making it a lot to go with a braai (barbeque). Really fabulous and different to the normal braai side dishes

Sweetcorn Bake

SWEETCORN BAKE I love this recipe, and I end up making it a lot to go with a braai (barbeque). Really fabulous and different to the normal braai side dishes