Annelien Pienaar. Smeerkors

Collection by Tiekie Badenhorst • Last updated 12 weeks ago

36 
Pins
 • 
220 
Followers
Tiekie Badenhorst
The Camembert of Melkterte Delicious Cake Recipes, Yummy Cakes, My Recipes, Baking Recipes, Recipies, Sweet Tarts, No Bake Treats, Something Sweet, Desert Recipes

Die Camembert van Melkterte - Annelien Pienaar

Hierdie unieke Melktert bak met sy eie korsie, gevul met ‘n dekadente crème caramel vulsel, afgerond met ‘n randjie wat jou vertel hierdie is ‘n melktert met inbors, is enig in sy soort. Ek wil […]

Chocolate brownie meringue cake with raspberry cream perfect for any celebration christmas pavlova Bake Off Recipes, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, British Baking, British Bake Off, Raspberry Cream Recipe, Raspberry Meringue

Waenhuis koek - Annelien Pienaar

Hierdie koek is eintlik ‘n Amerikaanse resep wat ek jare gelede teëgekom het genaamd: Chocolate Brownie Moccha cake en die kloutjie by die oor gekry. Iemand het my vertel van die Waenhuis koek wat hulle in Heidelberg area geëet het. Met navorsing en baie vrae was hierdie

Low carb Browned Butter Kale and Fontina Spaghetti Squash offers a rich, cheesy edge to your standard vegetarian main. Weeknight-friendly and perfect for make-ahead lunches. Caramelised Onion Tart, Caramelized Onions, Courge Spaghetti, Spaghetti Squash, Vegetarian Recipes, Healthy Recipes, Spinach Recipes, Quiche Recipes, Make Ahead Lunches

SPINACH AND SWEETCORN TART | SA Garden and Home

This easy spinach and sweetcorn tart from Boerekos with a Twist can be prepared in 10 minutes, and takes just 45 minutes in the oven.

Hierdie nagereg is ‘n wonderlike projek om met die kleinspan te doen. Die wonder van hierdie nagereg dit kan ook vir diabete gemaak word. Kies dan asb. net suiker vrye en low carb produkte vir die gereg.  Jellie stolsel 2 pakkies rooi jellie, aangemaak met helfte van die water, Dutch Recipes, Milk Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Cold Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food, Icebox Desserts

Vla en jellie splintertjies nagereg - Annelien Pienaar

Hierdie nagereg is ‘n wonderlike projek om met die kleinspan te doen. Die wonder van hierdie nagereg dit kan ook vir diabete gemaak word. Kies dan asb. net suiker vrye en low carb produkte vir […]

Bevrore etes is ʼn wonderlike manier om jou op die regte en gesonde pad te hou, indien jy ʼn stywe werkslading het en min tyd het vir kosbereiding. Biltong, Easy Dinners, Recipies, Cooking Recipes, Teen, Fish, Healthy, Al Dente, Recipes

Viskoekies - Annelien Pienaar

Hierdie veelsydige reseppie kan met enige vis vervang word. Ek het onlangs Pilchards gebruik in die plek van die gewone vis. Dreineer net die stukke baie goed en hou die sousie om later oor die […]

 Ek het met hierdie koekie groot geword en my ma het net hier en daar ‘n nuwe geurtjie en tekstuurtjie bygevoeg en die koekie was iets uit ‘n ander wêreld. Wat ek baie van die deeg geniet is die South African Recipes, Christmas Cookies, Cookie Ideas, Baking, Tarts, Breads, Desserts, Food, Xmas Cookies

Soetkoekie deeg - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Boksie vir 'n Boervrou: Boerebrood resep met 'n Twist Kos, Brewers Yeast, Instant Yeast, Bread Recipes, Breads, Meet, Afrikaans, Scones, Dinner Ideas

Boksie vir 'n Boervrou: Boerebrood resep met 'n Twist - Annelien Pienaar

Plaas asb hierdie resep saam in die Boksie vir ‘n Boervrou projek. So kan ons mense bemagtig om ‘n verskeidenheid items met een basiese Brood resep te maak. Verder word tegnieke aangeleer vir brood bak […]

Wanneer tyd letterlik jou baas word en tyd in die kombuis word tot die minimum beperk het ek ‘n oplossing vir jou met die hulp van jou “Slow cooker / Crock pot / Hutspot”. Die bestanddele van hierdie resep word in lae op mekaar gestapel en ‘n eenvoudige Crocpot Recipe, South African Recipes, Ethnic Recipes, Meat Recipes, Recipies, One Pot Dishes, English Food, Kos, Crockpot

Een-pot-bees risotto - Annelien Pienaar

Wanneer tyd letterlik jou baas word en tyd in die kombuis word tot die minimum beperk het ek ‘n oplossing vir jou met die hulp van jou “Slow cooker / Crock pot / Hutspot”. Die bestanddele van hierdie resep word in lae op mekaar gestapel en ‘n eenvoudige

There is nothing like home cooked soup, made with love and in just under 20 minutes, you will have your family sitting around the dinner table in no time. This recipe was developed for a vegan friend of mine but it may easily be adapted to add Chunky Vegetable Soup, Veggie Stock, Dinner Table, Crockpot, Slow Cooker, Soups, Recipies, Pumpkin, Stuffed Peppers

Chunky vegetable soup - Annelien Pienaar

There is nothing like home cooked soup, made with love and in just under 20 minutes, you will have your family sitting around the dinner table in no time. This recipe was developed for a vegan friend of mine but it may easily be adapted to add

Kaap Maleise Klapper Koeksisters Welkom by Annelien Pienaar Voedsel Konsultant en haar Boerekos met 'n Twist tuiste! Hierdie webwerf is gestig omdat ek voel daar is deesdae baie resepte wat die rondte doen wat nie Cupcake Cookies, Cupcakes, Melktert, South African Recipes, Breakfast Muffins, Sweet Tarts, Cooking Recipes, Yummy Food, Favorite Recipes

Smeerkors / Easy pastry - Annelien Pienaar

Ek dink dat menige van ons wel al gevoel het jy wil skree as jy haastig is, omdat jy 'n gerolde tertkors moet maak. Wel, hier het ek vir julle 'n vinnige antwoord op die probleem. Die kors deeg is 'n slap deeg wat dan egalig in

Dit was verseker & fees der feeste om saam met Gretha Pers op die stel van Boerekos met & Twist te kon kuier. Met Gretha is daar altyd een of ander stoutigheid of konsternasie wat besig is om af te speel. Cookie Desserts, Pavlova, Macaroons, Meringue, Cake Cookies, Tarts, Cake Recipes, Low Carb, Sweets

Pavlova uit die BKT TV reeks - Annelien Pienaar

Dit was verseker ‘n fees der feeste om saam met Gretha Pers op die stel van Boerekos met ‘n Twist te kon kuier. Met Gretha is daar altyd een of ander stoutigheid of konsternasie wat […]

 As jy na hierdie resep kyk val dit in die klas van ‘n Ganache resep. Die versiersel kan ook as ‘n doopsous of selfs sous vir roomys en ander terte en koeke gebruik word. Die raklewe van hierdie sous is ongeveer 3 Death By Chocolate, Cook Up A Storm, Cake Recipes, Recipies, Cheesecake, Goodies, Pudding, Afrikaans, Baking

Death by Chocolate! - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

 Hierdie lekkerny is gepak met sade, neute en vrugte om die brandstof terug te sit in jou are en weer die bloedsuiker vlakke te lig. Hierdie happies vorm deel van my Breinkos kosblik happies vir my kinders Snack Recipes, Snacks, Something Sweet, Healthy Kids, Sweet Treats, Lunch Box, Gluten Free, Keto, Meals

Suiker- en gluten-vrye energie stafies - Annelien Pienaar

Het jy 'n soettand en moet van soethappies weg bly? Hierdie lekkerny is gepak met sade, neute en vrugte om die brandstof terug te sit in jou are en weer die bloedsuiker vlakke te lig. Hierdie happies vorm deel van my Breinkos kosblik happies vir my kinders

Steengemaalde meel is al van oertye met ons saam. Met die koms van industrialisasie het meulenaars vinniger paaie gekry om meel op die rak te kry en kwaliteit was in geboet deur die byvoeging van peroksiede en bromate om meel witter te bleik Copycat Recipes, Bread Recipes, Breads, Favorite Recipes, Ethnic Recipes, Food, Bread Rolls, Essen, Eten

Bevrore brood: Volkoring brood - Annelien Pienaar

Vir my as werkende mamma is dit belangrik om altyd brood deeg in my vrieskas te hê veral wat gesond en binne 3 ure op die tafel kan wees. Warm en verruklike aroma’s wat die […]

Steengemaalde meel is al van oertye met ons saam. Met die koms van industrialisasie het meulenaars vinniger paaie gekry om meel op die rak te kry en kwaliteit was in geboet deur die byvoeging van peroksiede en bromate om meel witter te bleik Copycat Recipes, Bread Recipes, Breads, Favorite Recipes, Ethnic Recipes, Food, Bread Rolls, Essen, Eten

Bevrore brood: Volkoring brood - Annelien Pienaar

Vir my as werkende mamma is dit belangrik om altyd brood deeg in my vrieskas te hê veral wat gesond en binne 3 ure op die tafel kan wees. Warm en verruklike aroma’s wat die […]

Mashed Potatoes with Garlic-Olive Oil Garlic mashed potatoes are high on our love list. To intensify the flavor, I combine garlic and olive oil in the food processor and drizzle it on top of the potatoes. Garlic Mashed Potatoes, Mashed Potato Recipes, Potato Dishes, Baked Potato, Dutch Oven Recipes, Cooking Recipes, Grandma's Recipes, Popcorn Recipes, Vegetarian Cooking

Kappok aartappels met 'n Twist - Annelien Pienaar

Is daar ‘n tower-kunsie of twee om veerligte kappok aartappels te maak of is dit net geluk? Nee, dit het alles te doen met die varieteit van die aartappel wat gebruik word. Ek verkies om ‘n melerige soort aartappel te gebruik wat die veerligtheid van die fyn aartppels