Soet tertjies

Collection by Alida • Last updated 5 weeks ago

11 
Pins
  Fun Baking Recipes, Tart Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Brunch Recipes, Appetizer Recipes, Savory Snacks

Vleispasteitjies - met skon degie - Noddy X5 | www.kampforum.co.za

Dankie Noddy vir die lekker resep! ... en vir die lekker show!

Savory Salmon (or Tuna) Impossible Pie. Mix everything together then bake, it forms it's own crust. Tuna Recipes, Quiche Recipes, Pie Recipes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Braai Recipes, Microwave Recipes, Dinner Recipes

Maklike Tunatert

Oond 180 gr C. Meng saam: 1 blik tuna, dreineer, 1 pakkie sampioen soppoeier, 1 1/2 k melk, 1 1/2 k water, 1 gekapte ui, 1 E asyn, 2 groot eiers en 1 groot pak kaas en uie chips, effe fyner gedruk. Skep in gesmeerde tertbak en bak vir 30-40 miunute tot goudbruin. Kan ook gerasperde kaas bo-oor

souttertjies Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor!Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al ‘n ou gunsteling in die Weg-kantoor! Savory Snacks, Snack Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Appetizer Recipes, Beef Recipes, Yummy Recipes, A Food, Good Food

Flatervrye souttertjies

Dié tertjies is nie net maklik en vinnig om te maak nie – dit is al 'n ou gunsteling in die Weg-kantoor!

Picture Easy Tart Recipes, Angle Food Cake Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Milktart Recipe, Mini Tart Shells

DOPPIES & VULSELS VIR KLEIN TERTJIES

APPELTERTJIES APPELTERTJIES 2 rooi appels 4 E suiker 2 E heuning 6 E water METODE: Sny appels middeldeur Sit appel met snykant na onder en sny dun skyfies Plaas in kastrol saam met res van...