South Arican Potjiekos

Collection by Thomas Seymour

9 
Pins
Hoender-biltong-en-spekpotjie ... die is 'n wenner , keer op keer !!
Lamb RecipesMeat RecipesCooking RecipesRecipiesSouth African Dishes

Potjiekos – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lui lekker Lamspotjie wat gaan tokkel met jou smaaksintuie. Propvol heilsaamheid. Lief vir kool? … ...

Karoo Lamb Curry #Dinner #Recipe #Curry #SouthAfrica

Karoo Lamb Curry

A delicious traditional South African curry, this lamb curry is rib-sticking and will warm you up all the way to your toes.

What is a potjie or potjiekos, you are most probably wondering? Potjiekos is a traditional stew that is native to South Africa, made in a small cast iron, three legged, black pot over an open fire. The pot itself is called a potjie. The name "potjiekos" is an Afrikaans word meaning small pot food basically.…
Dutch Oven RecipesEthnic RecipesSouth African Braai

Oxtail Potjie – Insanely good South African oxtail stew

What is a potjie or potjiekos, you are most probably wondering? Potjiekos is a traditional stew that is native to South Africa, made in a small cast iron, three legged, black pot over an open fire.…

BILTONGPOTJIE Met komplimente van Boerekos.com Geskryf deur: RethaB Met die (hopelik) oorvloed van biltong na die jagseisoen, is hierdie resep die ware Jakob. Anders moet jy maar van daardie pakkie…
Meat RecipesRecipiesSouth African Dishes

Biltongpot

BILTONGPOTJIE Met komplimente van Boerekos.com Geskryf deur: RethaB Met die (hopelik) oorvloed van biltong na die jagseisoen, is hierdie resep die ware Jakob. Anders moet jy maar van daardie pakkie…

5 Ster pot | Boerekos – Kook met Nostalgie
RecipeRecipiesMedical Prescription

5 Ster pot – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hierdie is sekerlik die maklikste pot wat jy in jou lewe sal aanpak. Net 5 bestanddele!! 5 Aartappels in skywe gesny 5 Uie in ringe gesny 1 pak bevrore groenbone Ongeveer 2kg skaapskenkels en kookvleis Aromat Pak helfte van aartappels onder in pot Pak helfte van uie op Pak helfte van vleis op Gooi helfte van groenbone op Gooi Aromat wat hy sommer geel le Herhaal weer van aartappels af en eindig met die Aromat MOET GEEN ANDER VLOEISTOF BYVOEG NIE Sit pot op kole wat nie vreeslik warm is…

Boland Skaap Potjie | Boerekos – Kook met Nostalgie

Boland Skaap Potjie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Kookolie 8 skaapnek in 15 mm dik skywe gesny 8 skaap kneukels in 15 mm dik gesny 8 varkvleis kneukels, 15 mm dik gesny 8 klein uie 10 ml sout Vleisaftreksel 8 wortels, elk in 3 stukke gesny 3 groot aartappels, in blokkies gesny 24 jong groenbone, gehalveer 6 murgpampoentjies, elk in 3 gesny 3 squash pampoentjies – halveer 250 g knopie sampioene 2 groot uie, fyngekap 6 groot ryp tamaties, ontvel en in blokkies gesny 2-3 knoffelhuisies, in dun skyfies gesny 2-3 druppels Tabasco sous 15 ml…

Biltongpot | Boerekos – Kook met Nostalgie

Biltongpot – Boerekos – Kook met Nostalgie

Met die (hopelik) oorvloed van biltong , is hierdie resep die ware Jakob. Anders moet jy maar van daardie pakkies by die supermark kry of ‘n maat afpers! Bestanddele: 500g gesnyde biltong 500g pasta (enige vorm, maar spaghetti pas nie so lekker nie) 250g botter (of margarien as jou gewete pla) 1 gekapte ui 1 pakkie gesnyde sampioene lekker groot lepel gekapte knoffel 2 pakkies kits witsous handvol gekapte kruie 250ml room 250ml gerasperde kaas Metode: Smelt die botter, braai die uie, knoffel…

Oxtail Potjie – Rib Shack Red

Oxtail Potjie

With this weekend’s test, it’s time for a long braai. Here’s an oxtail potjie to enjoy with the game. Ingredients: 30 ml butter 30 ml canola oil 1.5 kg oxtail, small pieces seasoned flour 1 onion, …

Oxtail Potjie – Insanely good South African oxtail stew – Maison Travers

Oxtail Potjie – Insanely good South African oxtail stew

What is a potjie or potjiekos, you are most probably wondering? Potjiekos is a traditional stew that is native to South Africa, made in a small cast iron, three legged, black pot over an open fire.…