Activities

Collection by Tholoana

8 
Pins
KraftiMama Afrikaans Werksblaaie Verniet, Free Printables, S Grade R Worksheets, Writing Practice Worksheets, Free Printable Worksheets, Free Printables, Printable Numbers, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Teaching Resources, Compliments

S Werksblaaie Son en Slak- Hersiende Font • KraftiMama

Ek het uiteindelik die regte font gevind, hoera! Jammer om weer die werksblaaie te verander, maar die wat dit reeds uitgedruk het moet nie kommer nie, die voriges is steeds reg, daar was net toekomstige probleme met van die letters wat nou hersien is en vervang gaan word, maar die wat reeds gedoen is, is […]

KraftiMama Afrikaans Printable, Alfabet, Tuisskool Activities For 5 Year Olds, Preschool Learning Activities, Classroom Activities, Classroom Rules, Grade R Worksheets, Letter Tracing Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Quotes Quotes

Afrikaans Alfabet M, N, Q en R Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hier volg M en N (ja ek skip eers O en P want ek wou ook Q en R gee agv wat ek wou teken. Die alfabet neem lank, jammer ek weet dis verskriklik, geniet dit! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, […]

KraftiMama, Dae van die Week, Afrikaans Verniet Printables Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Printables, Teaching Letter Recognition, Teaching Letters, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Napoleon Hill

Leer Kleuters Speel-Speel die Dae van die Week  • KraftiMama

Hier's 'n blaadjie wat jy kan uitdruk en lamineer. Druk 2 en lamineer dan kan jy een gebruik om 'n paring- speletjie speel met die dae en die prentjies.