Suid Afrikaanse Resepte

Collection by Theunis Engelbrecht

7 
Pins
Theunis Engelbrecht
Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors !

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

liplekker souttert

Pasteie – Boerekos – Kook met Nostalgie

‘n Eenvoudige maar vullend. propvol geur gereg Ons gebruik hier platgerolde broodjies ipv deeg, ‘n ...

Meng saam: 1 Blikkie bier, 3 E bruin suiker, 1 fyn knoffelhuisie, 100 ml olyf olie en sout en peper. Pak 10-12 rou hoenderstukke, gegeur, in glasbak, gooi marinade bo-oor, maak toe met tinfoelie en plaas in yskas, oornag, of ten minste 4 ure. Braai oor matige kole tot goudbruin en gaar. Eet met alaa

Braai Hoender in Biermarinade

Agt lepel poeding

Search Results for “Kersfees poeding” – Kreatiewe Kos Idees

Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.

2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 min…

EENVOUDIGE SAGO POEDING (MIKROGOLF)

2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 min…

Drie Soorte Plaatkoekies

Drie soorte plaatkoekies

Selfs die kieskeurigste kleinspan sal hierdie geniet.