Idioms thempde

Collection by Therene fourie

44 
Pins
Stille waters diepe grond...onder draai die duiwel rond. Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings #litnet

Mense wat in glashuise woon, moenie met klippe goo nie | as jy self iets verkeerd doen, moet jy ander nie daarvan beskuldig nie | Afrikaanse idiome en uitdrukkings | Litnet

"Skoonheid vergaan maar deug bly staan" Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings #litnet

As dit pap reën moet jy skep | dit beteken: as jy ’n kans kry, vat hom | snaakse google vertaling: when it rains porridge you create | Afrikaans spreekwoorde |

Vinkel en koljander..... More

Vinkel en koljander..... More

'n Tong soos 'n skeermes...Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings #litnet

Antjie Krog #afrikaans #skrywers #nederlands #segoed #dutch #suidafrika #skryf