Sa recipes

Collection by Thelma Brits • Last updated 5 days ago

391 
Pins
 • 
10 
Followers
 I just didn’t know how to cook corn. When I was little in Ukraine, we boiled corn South African Dishes, South African Recipes, Kos, Mince Recipes, Cooking Recipes, Meatball Recipes, Meatball Bake, Lamb Recipes, What's Cooking

Christelle Otto se wen-frikkadelle

Wat ’n lekker verrassing toe Barbara Joubert my op ’n Dinsdagoggend in Augustus bel en sê my frikkadel-resep het gewen! Ek het by my suster in Kimberley gekuier toe ek die winter-uitgawe van SARIE KOS gekoop het. “Ons blaai deur die tydskrif en stem saam dat ons beslis ‘vertroosd’ grootgeword het – bredies, lekker Sondagkosse en al die goedvoelkosse en -gebak was deel van ons kinderjare. “Ek het beslis my liefde vir kosmaak by my ma geërf, wat nog nooit opgehou het om in die kombuis…

Sweet Potato, leek and Biltong Soup - My Easy Cooking Best Lamb Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Spa Food, Biltong, Banting Recipes, South African Recipes, Food Science, Easy Cooking

Sweet Potato, leek and Biltong Soup - My Easy Cooking

This sweet potato and biltong soup is perfect to make when you are in a hurry but feel like something warm and comforting!

Low Unwanted Fat Cooking For Weightloss Hemelse Steak Tenderized Steak Sny In Stukke Meng Meel Met Speserye Van Jou Keuse En Rol Steak In Mengsel Sny 2 Uie In Dun Skywe Sny 1 Bakkie Mushrooms In Skywe Pak Lae Om Die Beurt Van Vleis, Uie En Mushrooms In Beef Steak Recipes, Meat Steak, Meat Recipes, Cooking Recipes, Savoury Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Bobotie Recipe South Africa, Kos

HEMELSE STEAK

HEMELSE STEAK 1kg tenderised steak (sny in stukke) Meng meel met speserye van jou keuse en rol die steak in die mengsel Sny 2 uie in dun skywe Sny 1 bakkie mushrooms in skywe Pak lae om die beurt van vleis, uie en mushrooms in 'n oondvaste bak. Meng: 200ml melk, 250 ml room, 1 eetlepel worcestersous, 1 eetlepel chutney, 1 eetlepel tamatiesous, 1 pakkie wit uie sop. Meng goed en gooi oor vleis in bak. Strooi 1 koppie gerasperde kaas bo-oor en bedek met foelie of maak toe metdeksel. Bak vir 60…

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Snacks

Flatervrye Pasteideeg - 93.4fm - Radio Namakwaland - Die beste in die weste.

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk

Crostini with Biltong, Camembert and Caramelised onions - Simply Delicious Braai Recipes, Cooking Recipes, Tapas, Yummy Snacks, Yummy Food, Caramelised Onions, Biltong, Nigerian Food, South African Recipes

Crostini with Biltong, Camembert and Caramelised onions

It’s always great watching the fire before you braai and pre-braai snacks are always welcome. So here’s something great to munch on while the braai is on its way. Ingredients: The quantities aren’t…

Jan Braai’s Lamb Shank Port Potjie Braai Recipes, Oxtail Recipes, Lamb Recipes, Meat Recipes, Mexican Food Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Sauce Recipes, Yummy Recipes

Jan Braai’s Lamb Shank Port Potjie

“24th September is National Braai Day and all South Africans are encouraged to unite around a fire and celebrate our country. Add this tasty recipe to your braai day repertoire and grab your …

Blitsige hoenderpasteitjies Dié pasteitjies maak jy sommer met ’n klaargaar draaispithoender. South African Dishes, South African Recipes, Easy Packed Lunch, Ma Baker, Snack Recipes, Cooking Recipes, Savory Snacks, Healthy Recipes, Food Platters

Blitsige hoenderpasteitjies

Dié pasteitjies maak jy sommer met ’n klaargaar draaispithoender. Dis heerlik romerig.

Biltong potato bake with sun-dried tomatoes and mushrooms recipe - Getaway Magazine Braai Recipes, Kitchen Recipes, Cooking Recipes, Potato Dishes, Food Dishes, Potato Recipes, Side Dishes, Chicken Recipes, Baked Mushrooms

Biltong potato bake with sun-dried tomatoes and mushrooms recipe - Getaway Magazine

Why mess with tradition? Because it's delicious, that's why. Try this biltong potato bake with sun-dried tomatoes and mushrooms recipe.

Nie almal hou van wasgoed was nie, maar dié wasgoedbondeltjie klink soos min moeite! South African Dishes, South African Recipes, Finger Food Appetizers, Appetizer Recipes, Snack Recipes, Savoury Baking, Savoury Mince, Savoury Tarts, Crunchie Recipes

[Resep] Wasgoedbondeltjies | Maroela Media

Nie almal hou van wasgoed was nie, maar dié wasgoedbondeltjie klink soos min moeite!