bybelstories

Collection by T. Pelser Pelser

18 
Pins
  Sunday School Teacher, Youth Ministry, Smallville, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Thankful, Christian, Posts

Stories: Geen Battery nie

Het JY al die God van wonderwerke ontmoet? Ek praat nie van Hom gelees in die Bybel nie, ek praat van ‘n persoonlike, waaragtige ontmoeting met Sy wonderwerkende krag gehad? Hierdie is dalk n…

  Sunday School Teacher, Youth Ministry, Smallville, Afrikaans, Teaching Kids, Christian, Posts, Children, Blog

Stories: Die Skinder-Toets

Sjoe, skinder stories is seker een van die lelikste en gevaarlikste goed wat daar is. Of dit waar is of nie, dit vertroebel altyd ‘n mens se beeld van iemand… en daarom is dit baie bela…

Stories: God weet waar jy is… Sunday School Teacher, Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Thankful, Christian, Posts, God

Stories: God weet waar jy is…

Daar is seker nie ‘n kragtiger getuienis as ‘n ware storie in ons tyd nie. Dink net wanneer jy ‘n fliek kyk en dis ‘n ware storie, hoeveel meer van ‘n inpak dit op jou…

Stories: Met Jesus in die prentjie lyk alles anders Sunday School Teacher, Youth Ministry, Afrikaans, Teaching Kids, Christian, Blog, Posts, Crochet, Messages

Stories: Met Jesus in die prentjie lyk alles anders

Hoe maklik trap ons nie in die strik om wanneer probleme en moeilikheid oor ons pad kom ons eers probeer om dit self uit te werk, en wanneer al ons eie pogings misluk het, dan gaan ons eers na Jesu…

  Youth Ministry, Holy Spirit, Teaching Kids, Thankful, Smallville, Afrikaans, Blog, Posts, Children

Stories: Voltooi die Wedloop

“Ek het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep bereik; ek het gelowig end-uit volgehou.” 2 Tim 4:7 “Ek span my in om by die wenstreep te kom sodat ek die hemelse prys kan …

  Sunday School Teacher, Youth Ministry, Smallville, Afrikaans, Teaching Kids, Christian, Posts, Children, Blog

Stories: Die Bybel en die kole-mandjie

Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na U woord. Ps 119: 9 Tema van die Storie: Die Bybel en die kole-mandjie Hierdie storie illustreer die belangrikheid van Bybel lees. Jy …

  Youth Ministry, Smallville, Afrikaans, Hoe, Holy Spirit, Teaching Kids, Christian, Posts, Children

Stories: Hoe hanteer jy Teenspoed?

Hoe hanteer jy as christen teenspoed is ‘n baie interessante vraag waarop ons nie altyd ‘n antwoord het nie. Ons het baie keer ons eie verwagtings oor wat God moet doen of HOE Hy dit mo…

  Youth Ministry, Bible Lessons, Afrikaans, Teaching Kids, Thankful, Christian, Posts, God, Children

Stories: Die Koning het nog een skuif

Al lyk jou omstandighede ook hoe sleg, en voel jy dat God nie meer in beheer is nie, maar die vyand, weet dan dat God altyd die laaste sê het. HY bepaal wat gebeur, NIE die vyand nie. Tema van die …

  Vader, Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Thankful, Christian, Posts, Templates

Stories: ‘n Vader se Belofte

‘n Vasbeslote vader, ‘n belofte en ‘n rotsblok wat weggerol word om lewe te onthul en vryheid te skenk. Tema van die Storie: ‘n Vader se Belofte Hierdie is die ware verhaal van ‘n vader…

  Youth Ministry, Afrikaans, Teaching Kids, Christian, Posts, Blog, Kids, Messages, Blogging

Stories: Fietsry saam met Jesus

Hierdie storie is so mooi ons MOET dit net deel! As jy deur ‘n moeilike tyd gaan sal hierdie jou bemoedig en versterk om weer aan te gaan. Tema van die Storie: Fietsry saam met Jesus Hierdie …

  Object Lessons, Bible Lessons, Older Kids Crafts, Sunday School Teacher, Bible Study For Kids, Kids Board, Youth Ministry, Afrikaans, Teaching Kids

Stories: Wat is in jou spons?

Aan hulle vrugte sal julle hulle ken. ‘n Mens pluk tog nie druiwe van dorings of vye van distels nie! So dra elke goeie boom goeie vrugte; maar ‘n slegte boom dra slegte vrugte. Matt 7:16-17 Tema v…

  Teaching Kids, Youth Ministry, Afrikaans, Blog, Christian, Posts, Do Your Thing, Messages, Blogging

Stories: Net nog 5 minute ekstra

Gee iemand vir wie jy lief is vandag vyf minute ekstra van jou tyd, want dis nie vir hulle nie maar eintlik vir jouself. Tema van die Storie: Net nog 5 minute ekstra Die tema van hierdie storie is …

  Sunday School Teacher, Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Thankful, Easter, Christian, Posts

Stories: Die Lappiesmous

Stories is ‘n nuwe afdeling wat ons graag as hulpbron by die res van ons hulpmiddels beskikbaar wil stel. Stories is een van daai wonderlike ‘tools’ wat op die regte tyd en die re…

Stories: Is JY dalk doof? Smallville, Afrikaans, Children, Young Children, Boys, Kids, Child, Kids Part, Kid

Stories: Is JY dalk doof?

Matteus 7: 3 “Waarom sien jy die splinter raak wat in jou broer se oog is, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie?” Temas van die Storie: Is JY dalk doof? Hierdie storie illust…

Stories: Die wêreld se top-tiener Tops

Stories: Die wêreld se top-tiener

Jesus sê in Johannes 14:6 “Ek is die weg, die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader, behalwe deur My nie”. Tema van die storie: Die wêreld se top-tiener Baie mense is soos die top-tiener. …