theresa arends

theresa arends

theresa arends
More ideas from theresa
Kap met rolstok 1 pakkie Chock Crust koekies fyner en strooi onder-in medium tertbak.         Vulsel: Klits 1 houer [250 ml] room tot amper styf en voeg dan 1 pakkie karamel kitspoeding en 1 k melk by, klits goed deur en klits 1 blikkie karamel kondensmelk by. Skep bo-oor kors en maak effe gelyk

Hierdie beskuit is bros en lig, vullend en gesond. Bestanddele is bekostigbaar en die opbrengs is baie. 500 g botter of bakkers margarien 400 g sagte bruinsuiker 1 Eier geklits 500 ml Karringmelk 1 kg Koekmeel 20 ml Bakpoeier 5 mℓ Koeksoda 5 ml Sout 200 g Meusli 75 g Semels 100 g papawersaad 50 g klapper Smelt die botter

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap.

Brilliant Ginger Nut Biscuits Recipe. I substituted golden syrup for honey and some brown for white sugar.

Ginger nut biscuits or ginger snaps as they are often referred to in the U. are a simple biscuit flavoured with powdered ginger.

Dutch Apple Pie Cookies #cookies #applepie #fallrecipes

Dutch Apple Pie Cookies - The perfect little three bite dessert with a flaky pie crust, cinnamon apple filling, and a sweet buttery crumb topping @ Lovely Little Kitchen

boiled fruit cake, i grew up thinking this was actually called Castlebuoy Cake but thats just where my Granny lived ............

boiled fruit cake, i grew up thinking this was actually called Castlebuoy Cake but thats just where my Granny lived .