Thandi s creations

Collection by Thandi Ngobeni

24 
Pins
 • 
36 
Followers
Thandi Ngobeni
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: MIELIETERT VIR BRAAIVLEIS

MIELIETERT VIR BRAAIVLEIS

MIELIETERT VIR BRAAIVLEIS http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/mielietert-vir-braaivleis.html Wat baie lekker is van die dis is dat jy alles in jou oond skottel kan meng en sommer daarin bak. 2 blikke suikermielies 60 ml koekmeel 60 ml suiker 60 ml gesmelte botter 4 eiers 15 ml bakpoeier Meng alles saam en bak in voorverhitte oond op 180*c vir 45 min.* Berie Vd Velden Smith*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* Hierdie mielie gereg is beslis ‘n braai by-kos treffer…