S.A Resepte

Collection by Terry Tuinder

8 
Pins
Terry Tuinder
Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack. Cheese And Bacon Muffins, Savory Muffins, Cheddar Cheese, Egg Muffins, Grated Cheese, Breakfast Muffins, Kos, Ma Baker, Great Recipes

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Genoeg vir mense Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 15 minute Verkoeltyd: 1 uur 500 g. Fish Dishes, Seafood Dishes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Tuna Dishes, Curry Recipes, Cooking Time, South African Dishes, South African Recipes

Viskoekies

Waarskuwing - hierdie gaan beslis een van daardie gesogte "kan ons dit asseblief weer kry"-resepte word

kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 minute oop by krag (roer gereeld) en daarna 5 min & South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Sago Pudding Recipe, Pudding Recipes, Microwave Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Hot Desserts

EENVOUDIGE SAGO POEDING (MIKROGOLF)

2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 min…

Koeksisters These South African Doughnuts are gooey, sweet and very sticky - crisp on the outside and tender inside.These South African Doughnuts are gooey, sweet and very sticky - crisp on the outside and tender inside. Just Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Yummy Food, Tasty Meals, South African Dishes, South African Recipes, Donut Recipes, Baking Recipes

Traditional Koeksisters - Immaculate Bites

These South African Doughnuts are gooey, sweet and very sticky - crisp on the outside and tender inside.

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houe… South African Dishes, South African Recipes, Savory Muffins, Savory Snacks, Kos, Ma Baker, Banting Recipes, Good Food, Yummy Food

Start A Fire

Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houe…

'n Kerrie soos min. Dié resep is perfek vir 'n Vrydagaand! South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Ethnic Recipes, Mince Recipes, Curry Recipes, Cooking Recipes, Easy Cooking, Kos

Resep: Boerekerrie | Maroela Media

’n Kerrie soos min. Dié resep is perfek vir ’n Vrydagaand!