When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

South african recipes

Collection by Theresa Erasmus • Last updated 8 weeks ago

157 
Pins
Theresa Erasmus
Easy healthy broccoli salad with raisins apples and no mayo veganinthefreezer salads sides apple applesalads broccolisalads 25 clean eating bowls to make for breakfast lunch and dinner Apple Broccoli Salad, Crunchy Broccoli Salad, Broccoli Salad With Raisins, Broccoli Cauliflower, Carrot Salad, Easy Brocolli Salad, Broccoli Salad Recipes, Brocolli Slaw, Fruit Salad
0:54

Crunchy Broccoli Salad

Vegan Apple Broccoli Salad has everyone's favorite vegetables & fruits. It all goes in a bowl, pour on the sweet tangy dressing. Toss & eat!

  Tuna Recipes, Shrimp Recipes, Appetizer Recipes, Dinner Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Fishcakes, Seafood Dishes, Kos
1:10

Cheesy Tuna Melt Fishcakes

Creative and easy recipes for South African homes | Foodies of SA | South Africa

  Fun Baking Recipes, Tart Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Braai Recipes, Brunch Recipes, Appetizer Recipes, Savory Snacks

Vleispasteitjies - met skon degie - Noddy X5 | www.kampforum.co.za

Dankie Noddy vir die lekker resep! ... en vir die lekker show!

Miljoenêrs Sjokolade Koek Bestanddele: 4 eiers 250 ml suiker . 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 65 ml kakao Knippie sout Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Pudding Recipes, Baking Ideas, Yummy Recipes, Cake Cookies, Cupcake Cakes

Miljoenêrs Sjokolade Koek

Miljoenêrs Sjokolade Koek Bestanddele: 4 eiers 250 ml suiker... 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 65 ml kakao Knippie sout 125 ml kookwater 125 ml sonneblomolie 1 blik Ideal Melk 125 ml suiker 200 g heelneut sjokolade ± 60 ml melk Metode: Klits eiers en suiker tot lig en romerig. Sif droë bestandele en vou in eiermengsel. Meng olie en kookwater en roer by. Bak in ‘n gesmeerde ringkoekpan by 180’C vir 35 minute of tot gaar. Bring intussen Ideal Melk en suiker tot kookpunt. Keer koek uit pan en…

  Braai Recipes, Cooking Recipes, Kos, Good Food, Yummy Food, South African Recipes, Light Recipes, Vegetable Dishes, Quick Meals

VAKANSIEKOS / SCHOOL HOLIDAY FOOD

Skoolvakansie het skaars begin en jy is al klaar uit idees uit vir kos vir die kinders in die dag? Hier is 'n paar idees om jou te help: Pannekoek - ons het nou net weer die flopvrye pannekoek resep gekry. Ek plaas dit weer. Amke Fourie Die enigste pannekoek resep wat jy nodig het. Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is. 1. FLOPVRYE Pannekoek http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/03/vakansiekos-school-holiday-food.html 4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4…

Miljoenêrs Sjokolade Koek Bestanddele: 4 eiers 250 ml suiker . 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 65 ml kakao Knippie sout Chocolate Delight, Death By Chocolate, Braai Recipes, Cooking Recipes, My Favorite Food, Favorite Recipes, South African Recipes, Tart Recipes, Cake Decorating

Miljoenêrs Sjokolade Koek

Miljoenêrs Sjokolade Koek Bestanddele: 4 eiers 250 ml suiker... 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 65 ml kakao Knippie sout 125 ml kookwater 125 ml sonneblomolie 1 blik Ideal Melk 125 ml suiker 200 g heelneut sjokolade ± 60 ml melk Metode: Klits eiers en suiker tot lig en romerig. Sif droë bestandele en vou in eiermengsel. Meng olie en kookwater en roer by. Bak in ‘n gesmeerde ringkoekpan by 180’C vir 35 minute of tot gaar. Bring intussen Ideal Melk en suiker tot kookpunt. Keer koek uit pan en…

Search Results for “ wors ” – Kreatiewe Kos Idees Great Chicken Recipes, Meat Recipes, Pasta Recipes, Cooking Recipes, Rice Recipes, Appetizer Recipes, Yummy Recipes, Yummy Food

MACARONI EN BOEREWORS GEREG

MACARONI EN BOEREWORS SKOTTEL: [OUMA BEER SE EIE RESEP] ½ - 1kg boerewors, afhangende hoeveel persone eet, sny in happie grote stukkies 250g pakkie gemengde gevriesde groente 1 – 2 uie fyn gekerf 1 blikkie Mild en spicy Chakalaka [gebruik enige ander chakalaka as jy nie hou van effens brand nie] 2 blikkies water, gebruik die chakalakablikkie 500g macaroni 1 kop elke gerasperde cheddar en parmasaankaas 1 groen en geel of rooi soet pepper, in repies gesny 50ml chutney 30ml tamatiesous 1e…

Flippen Lekker Hoender 10 hoenderporsies van jou keuse 1 koppie mrs balls chutney 1 koppie all gold tamatiesous 2 el kookolie 1 pakkie groentesop 1 blikkie coke so handvol groot geelwortels, gekrap… Chicke Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Curry Recipes, Healthy Meals, Healthy Eating, Chicken Dishes For Dinner, Kitchens

Flippen Lekker Hoender – Boerekos – Kook met Nostalgie

Flippen Lekker Hoender 10 hoenderporsies van jou keuse 1 koppie mrs balls chutney 1 koppie all gold tamatiesous 2 el kookolie 1 pakkie groentesop 1 blikkie coke so handvol groot geelwortels, gekrap, en in die lengte af ; gesny in skywe medium aartappels geskil afgespoel en in dun skywe gesny 1 pakkie sampioene, gewas en net in die helfte gesny 4 knoffeltoontjies gekneus 2 groot uie, dun ringe gesny 1 soet groenrissie, in repies gesny Sout En peper na smaak Botter Swaar gewig foelie…

Flippen Lekker Hoender 10 hoenderporsies van jou keuse 1 koppie mrs balls chutney 1 koppie all gold tamatiesous 2 el kookolie 1 pakkie groentesop 1 blikkie coke so handvol groot geelwortels, gekrap… Chicke Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Curry Recipes, Healthy Meals, Healthy Eating, Chicken Dishes For Dinner, Kitchens

Flippen Lekker Hoender – Boerekos – Kook met Nostalgie

Flippen Lekker Hoender 10 hoenderporsies van jou keuse 1 koppie mrs balls chutney 1 koppie all gold tamatiesous 2 el kookolie 1 pakkie groentesop 1 blikkie coke so handvol groot geelwortels, gekrap…

Flippen Lekker Hoender – Boerekos – Kook met Nostalgie Braai Recipes, Kebab Recipes, Tuna Recipes, Curry Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Healthy Foods, Nostalgia

Hoender “Strip-Sub” – Boerekos – Kook met Nostalgie

Min moeite maar met baie geur, vinger aflek lekker lekkerte Almal gaan die een geniet Jy het nodig 1 groot vars Franse-broodrol 2 groot uie, geskil, ringe gesny en gebraai tot bruin en geurig 350g hoenderborsies, ontvel en ontbeen, repies opgesny 1 groot groen soetrissie – opgekap in repies 1 tl gekneusde knoffel 3 el botter 1 el olyfolie 1 pakkie KNORR Sparerib marinade, aangemaak met 200 ml koue water 1 kop gerasperde cheddar kaar 1 kop gerasperde mozzarella kaas gemengde gedroogde kruie…