Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

Die gereg smaak die lekkerste wanneer dit pas voorberei is, maar dit kan vir 24 uur verkoel word. Dit kan vir 30 dae gevries word.

Dit is maklik om te maak, misluk nooit en is 'n aangename tweede vleis op die spyskaart. Daarby is dit ekonomies.

HOENDER ALA HANLIE

HOENDER ALA HANLIE

Die lekkerste frikkadelle ooit - ProAgri

Pinterest
Search