Tanya Jv Vuuren

Tanya Jv Vuuren

Tanya Jv Vuuren
More ideas from Tanya
Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer afgekoelde…

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie!

Koffiesoentjies

Koffie Soentjies - KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 187 ml (¾ k) versiersuiker, gesif 10 ml t) koffiepoeier 15 ml e) kookwater 500 ml k) koekmeel, gesi