Leer, lees en klank

Collection by Tanya Kupke

52 
Pins
 • 
33 
Followers
Tanya Kupke
Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie  digitale plakkaat bevat inligting oor - Dae van die week - Maande van die jaar - Seisoene.

Dae en Maande van die jaar

Alfabet en Klanke

Alfabet en Klanke

Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.

Hersiening van klanke.

hersiening van klanke

Môre! Vir dié wat graag die dubbel-, twee- en drieklanke wil vaslê of ‘n muurkaart wil maak het ek so ‘n paar voorbeelde geplaas…(loer onder drukbare bladsye) Knip elke blok apart…

Spelling1 | aa-klank | Oulike hulpbronne vir tuisskolers

Spelling1

Kleuter aktiwiteite, Skoolgereedheid, Graad R, Graad 1, Graad 2, Graad 3, arbeidsterapie, kinderliedjies, kinderrympies, kinderstories,

Teaching Resources for South African Teachers

Aflaaibare bl - woorde werkkaart, Grondslagfase. Lekker speletjies en oefeninge. Klank herkenning en skryf. Maklike leesstuk. Aflaaibare, volledige dokument beskikbaar op Teacha. https://teachingresources.co.za/vendors/komma-leer-en-leessentrum/

Gratis Sigwoord-werkblaaie vir Graad 1

Afrikaanse Sigwoorde Gratis!

Gratis Sigwoord-werkblaaie vir Graad 1 Leesbegrip word ook aangespreek...

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool … … Continue reading →

Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool […]

Afrikaans Alfabet J-L Werksblaaie en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee J-L. Onthou soos altyd dat die Kleimatte geskik is vir voorksool, maar die werksblaaidjies vir Graad 1 en op is. Om hierdie Werksblaaidjies verniet te hou is ek afhanklik van intekenaars en Facebook likes en shares. Dankie dat jy deel! (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool […]

Dubbelklanke

dubbelklanke

R het vir my gevra om idees vir dubbelklanke te plaas. Ek het so ‘n tydjie gelede iets oor die vaslegging van klanke geskryf en gaan daarom slegs ‘n paar ekstra idees gee. Maak groepe p…