Dankie vir jou omgee, al die liefde, tyd, boodskappies, dat jy opreg is en meeste van als... Dat jy in my lewe is!!
Dankie uit die diepte van my hart
Oneindig dankbaar vir jou in my lewe!
Dankie vir jou voetspore in my lewe... Jy's kosbaar
Dankie... Jy beteken so baie vir my
afrikaans quotes - Google Search
Spesiale geleenthede
Kersfees is 'n tyd vir glo en vir gee Gelukkige Moedersdag Geseende Paasfees Voorspoedige 2016 ...