Map of the Great Trek (South Africa) during the 1830s and 1840s by Boers (Dutch/Afrikaans for "farmers").

Map of the Great Trek (South Africa) during the and by Boers (Dutch/Afrikaans for "farmers").

St. Helena - Cronje General Piet Cronje commandant general of the Traansvaal Republic and his wife Hester were transported along with 1000 prisoners of war from Capetown to St Helena in the Bermudas where Napoleon Bonaparte died in 1821.

In South Africa: Captured Gen. Cronje and his wife are shipped to St Helena - Date: 3 April, 1900

Opsomming van die Slag van Bloedrivier

Opsomming van die Slag van Bloedrivier

Net 'n kort foto toer van 'n Boer wat krygsgevange geneem is in die Anglo-Boere Oorlog.... Gevang, gehok, ge-trein, geskip, gehok, ge-los, gekry en getreur.  The Anglo Boer War through the eyes of a Boer POW ( Prisoner of War )

Net 'n kort foto toer van 'n Boer wat krygsgevange geneem is in die Anglo-Boere…

This sketch from my grandparents's ' voorhuis '   Must have been in most post ABW homes...

Die Erfenis Stigting in elke Boere huis na die Anglo Boere Oorlog

Lys van Trekkers wat deelgeneem het aan die slag van Bloedrivier.  Gaan na www.afrikander.com om die getranskribeerde name te sien op ons blog.

Naam lys van die Trekkers in die laer tydens die slag van Bloedrivier.

Sarel Cilliers was ‘n baie bekende Voortrekker wat oorspronklik in die Paarl gewoon het. Hy is gebore op die plaas Schoongezicht in Dal Josaphat op 7.9.1801. in 1836 het Cilliers met vrou en 6 kinders by die Potgieter-trek laat aansluit. Hy was daarvan oortuig dat dit God se wil is dat hy moes trek. Cilliers word ook deur sommige as die ‘vader van die Gelofte’ beskou wat die Voortrekkers afgelê het voor die Slag van Bloedrivier wat op 16.12.1838 plaasgevind het.

Sarel Cilliers was ‘n baie bekende Voortrekker wat oorspronklik in die Paarl…

Die Dromedaris: Een van die skepe waarmee Jan van Riebeeck na SA gekom het.

Die Dromedaris: Een van die skepe waarmee Jan van Riebeeck na SA gekom het.

Pinterest
Search