Afrikaans

Collection by Sybilsnyman

92 
Pins
Afrikaa svir Sharon
Other Pins

Afrikaa svir Sharon

  Preschool Cutting Practice, Preschool Lesson Plans, Preschool Learning, Preschool Activities, Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Afrikaans Language, Handwriting Practice Sheets, Phonics Song

Baby & Toddler (0-2 years) | Parent24

Your baby has arrived. Get baby advice on everything from newborns, baby routine, sleep, breastfeeding, starting solids, milestones, games, development & more.

  Kindergarten Worksheets, Grade 3, Afrikaans, Montessori, Homeschooling, Language, Meet, Teacher, Education

Afrikaans Remediërende Oefeninge Konsonant-kombinasies met /l/

14 Werkkaarte met remediërende oefeninge vir konsonant-kombinasies met /l/ (kl-,bl-,sl-,vl-,pl-,gl-) aan die begin van woorde...

Maak so:Gebruik n witbordpen en laat die kind die prente wat met die prent in die blokkie rym, omkring.Werk goed in groepe! Speech Language Pathology, Speech And Language, Kindergarten Worksheets, Preschool Activities, Afrikaans Language, Gross Motor Skills, Early Literacy, Kids Education, Phonics

Afrikaans Rym-identifikasie Fonologiese Bewustheid GraadR-3

Inhoud Doel: Identifikasie van rymwoorde Inhoud: 4 Kaarte met rymwoorde. Maak so: Gebruik 'n witbordpen en laat die kind die prente wat met die prent in die blokkie rym, omkring. Werk goed in groepe!

Dit kan nie genoeg beklemtoon word dat die Graad R kind nooit hoef te lees nie. Hierdie program dien SLEGS as 'n bekendstelling aan lees met die doel om die kind se selfvertroue vir lees te ontwikkel. Sewing Patterns For Kids, Sewing For Kids, Kindergarten Worksheets, Preschool Activities, Afrikaans Language, Mind The Gap, Phonological Awareness, Literacy Stations, Kids Education

Afrikaans Graad 1 & R: My Heel Eerste Leesboek

Dit kan nie genoeg beklemtoon word dat die Graad R kind nooit hoef te lees nie. Hierdie program dien SLEGS as 'n bekendstelling aan lees met die doel om die kind se selfvertroue vir lees te ontwikkel.Die pakket bestaan uit 6 "boekies" van 6 bladsye elk. Daar is een sin op elke bladsy. Dit is nie ...

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3 Printable Activities For Kids, Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Classroom Activities, Preschool Homework, Preschool Journals, Teaching Aids, Teaching Reading, Afrikaans Language

My Afrikaanse Avontuur | Lees en Skryf Program vir Kinders

'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. Leer jou kind lees en skryf. 'n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.

  Preschool Homework, Free Preschool, Homework Ideas, Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Napoleon Hill, Robert Kiyosaki

Drieklanke Boek 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Opgestel deur Kobie Kleynhans Drieklanke Boek 1 [PDF] Sluit A4 Klank leeskaart in. - 28 Bladsye Hierdie boekie kan gebruik word vir intervensie doeleindes. Drieklanke: aai; ooi; eeu; oei Skryf die klank Lees die woorde Skryf die woord vir die prent Lees die sin, klap die sin en skryf die sin Lees rymwoorde in huisies Bou eie woorde Woordsoek Gebruik woorde om sinne te voltooi Sorteer die woorde

Afrikaans Leesboek Vlak 1 by Lyna's School Stuff Quotes Dream, Life Quotes Love, Quotes Quotes, Teaching Letter Recognition, Teaching Letters, Activities For 5 Year Olds, Kids Learning Activities, Grade R Worksheets, Preschool Worksheets

Afrikaans Leesboek Vlak 1

Leesboek in Afrikaans Vlak 1. Hersien al die basiese klanke. Kan gebruik word vir ouer leerders wat sukkel om te lees.

  Teaching Skills, Teaching Aids, 1st Grade Worksheets, Preschool Worksheets, Learning Through Play, Kids Learning, Afrikaans Language, Activities For Boys, School Projects

SkerpmakerB3

Issuu is a digital publishing platform that makes it simple to publish magazines, catalogs, newspapers, books, and more online. Easily share your publications and get them in front of Issuu’s millions of monthly readers. Title: SkerpmakerB3, Author: admin Bookbuzz, Name: SkerpmakerB3, Length: 21 pages, Page: 20, Published: 2013-01-22

Teaching Resources for South African Teachers School Resources, Teaching Resources, Teaching Ideas, Afrikaans Language, Classroom Layout, Afrikaans Quotes, Teaching Materials, Stories For Kids, Kids Education

Teaching Resources for South African Teachers

Browse our large selection of teaching resources for South African teachers. Find CAPS aligned resources for many South African subjects! Start downloading!

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In! Afrikaans Language, Spelling Words, Teaching Writing, Kids Education, Pre School, Phonics, Preschool Activities, Kids Learning, Literacy

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In!

20 Drukker-vriendelike werkkaarte met inkleurprente waarop 4-6 sigwoorde verskyn. Die prent word met behulp van 'n inkleursleutel ingekleur. Veral vir aanvangslesers en perfek vir daardie vroeë klaarmakers! Altesaam 77 sigwoorde verskyn in die pakket. ...

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In! Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In! Preschool Education, Preschool Learning Activities, Book Activities, Kids Learning, Teaching Letter Recognition, Teaching Letters, Afrikaans Language, All About Me Preschool, Printable Preschool Worksheets

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In!

20 Drukker-vriendelike werkkaarte met inkleurprente waarop 4-6 sigwoorde verskyn. Die prent word met behulp van 'n inkleursleutel ingekleur. Veral vir aanvangslesers en perfek vir daardie vroeë klaarmakers! Altesaam 77 sigwoorde verskyn in die pakket. ...

'n Wonderlike leer aktiwiteit vir kinders. Hierdie Dae van die week wiel help kleintjies weeksdae se name en hul orde te leer. Hierdie produk is gratis beskikbaar, so besoek ons webwerf vir werksvelle, aktiwiteite, plakkate en nog meer. Free Days Of The Week Printables, Days Of The Week Activities, Preschool Learning Activities, Preschool Curriculum, Free Preschool, Preschool Themes, Book Activities, Kids Learning, Homeschool

Dae van die Week Wiel

Leer vir jou kinders van die dae van die week met hierdie opvoedkundige, en pret, Dae van die Week wiel. Van Maandag tot Dinsdag en gister tot môre, hierdie fantasiese aktiwiteit het alles. Wie sou gedink het dat om die verskillende weeksdae te leer so pret kon wees.

  Preschool Cutting Practice, Preschool Writing, Preschool Learning Activities, Infant Activities, Preschool Classroom, Classroom Activities, Classroom Ideas, Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets

Troeteldiere

Kleuter aktiwiteite, Skoolgereedheid, Graad R, Graad 1, Graad 2, Graad 3, arbeidsterapie, kinderliedjies, kinderrympies, kinderstories,

klanke – © My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Preschool Learning Activities, Classroom Activities, Printables, Preschool Classroom, Teacher Jokes, Teacher Boards, Teacher Stuff

dubbelklanke

R het vir my gevra om idees vir dubbelklanke te plaas. Ek het so ‘n tydjie gelede iets oor die vaslegging van klanke geskryf en gaan daarom slegs ‘n paar ekstra idees gee. Maak groepe p…

Teach the numbers with these free worksheets for preschool and kindergarten. A great way to teach teen numbers! No more tricky teens! Teaching Teen Numbers, Numbers Kindergarten, Numbers Preschool, Kindergarten Math Worksheets, Math Activities, Preschool Kindergarten, Worksheets For Preschoolers, Teaching Kids, Math Card Games

Counting Math Card Game / Center - Build a Fence

Looking for an activity to help your child master the numbers 11-20? Try these free hands-on worksheets!

Afrikaans Leesboek Vlak 1 by Lyna's School Stuff Grade R Worksheets, Kindergarten Math Worksheets, Teaching Letter Recognition, Teaching Letters, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Napoleon Hill, Preschool Homework

Afrikaans Leesboek Vlak 1

Leesboek in Afrikaans Vlak 1. Hersien al die basiese klanke. Kan gebruik word vir ouer leerders wat sukkel om te lees.

  Shape Worksheets For Preschool, First Grade Math Worksheets, Shapes Worksheets, Preschool Writing, Language Activities, Book Activities, Afrikaans Language, First Aid For Kids, Afrikaanse Quotes

spelwoorde

Afhangende van die ouderdomsgroep, kan ‘n mens verskeie idees probeer. Lees die woord en bou die woord dan met los kaartjies – een-vir-een. Skryf die woorde met ‘n swart veselpen …

  Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Activities For 5 Year Olds, Preschool Learning Activities, Teaching Posters, Teaching Phonics, Preschool Cutting Practice, Afrikaans Language, Kindergarten Themes

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte (45x bladsye) Taakkaarte 1: Inhoud Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u) Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie) Skryf die woorde in die regte kolom Lees die sinne vir juffrou Taakkaarte 2: Inhoud Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, oo, uu) Diftonge taakkaarte (ie, oe, ou, ei, eu, ei) Lees die woorde Voltooi die onbrekende woord Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie) Leeskaarte: ie, oe, ou…

"Verkleinwoorde" opvoedkundige muurkaart / plakkaat in Afrikaans - Educational Toys Online Phonics Chart, Phonics Song, Phonics Activities, Baby Activities, Afrikaans Language, Worksheets For Grade 3, English Phonics, Learning Games For Kids, School Info

"Verkleinwoorde" opvoedkundige muurkaart / plakkaat in Afrikaans - Educational Toys Online

"Verkleinwoorde" opvoedkundige plakkaat / muurkaart in Afrikaans - ideaal vir die skool klaskamer of kind se slaapkamer. Afrikaans educational poster - Laminated on both sides - 680mm x 480mm. bv: "tafel - tafeltjie"

 Printable 5 Finger Prayer for ChildrenLove this! Printable 5 Finger Prayer for Children Church Activities, Bible Activities, Group Activities, Sunday Activities, The Words, Five Finger Prayer, Prayer Hand, Kids Prayer, Morning Prayer For Kids

Outta Here

“Stick it in your ear, Dear, I’m outta here.” Sometimes – if I am smart enough to listen and to observe all the obvious hints – there are themes that seem to outline m…

Alfabet en Klanke by My Afrikaanse Avontuur Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Classroom Activities, Letter Activities, Classroom Posters, Teaching Reading, Teaching Kids, Kids Learning, Quotes Dream

Alfabet en Klanke

Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.

Other Pins

Skryf die woorde neer Quotes Dream, Life Quotes Love, Napoleon Hill, Robert Kiyosaki, Tony Robbins, Afrikaans Language, Paper Crafts For Kids, Success Quotes, Teaching Resources

Klankbou Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Taakkkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Klankbou Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Taakkkaarte Woordbou Taak 1: Inhoud Skryf a of aa woorde by prente Skryf e of ee woorde by prente Skryf 0 of 00 woorde by prente Skryf u of uu woorde by prente Skryf ee of eu woorde by prente Skryf ui of y woorde by prente Skryf ie, oe, ou, ui, eu woorde by prente Woordbou Taak 2: Inhoud Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy a of aa? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy o of oo? Kyk na…

Skryf die aa of oo woorde Elderly Activities, Dementia Activities, Class Activities, Educational Activities, Physical Activities, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Grade R Worksheets

Klankbou Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Taakkkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Klankbou Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Taakkkaarte Woordbou Taak 1: Inhoud Skryf a of aa woorde by prente Skryf e of ee woorde by prente Skryf 0 of 00 woorde by prente Skryf u of uu woorde by prente Skryf ee of eu woorde by prente Skryf ui of y woorde by prente Skryf ie, oe, ou, ui, eu woorde by prente Woordbou Taak 2: Inhoud Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy a of aa? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy o of oo? Kyk na…

A of aa Grade R Worksheets, School Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Grade 1, Second Grade, Robert Kiyosaki, Afrikaans Language, Tony Robbins

Klankbou Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Taakkkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Klankbou Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Taakkkaarte Woordbou Taak 1: Inhoud Skryf a of aa woorde by prente Skryf e of ee woorde by prente Skryf 0 of 00 woorde by prente Skryf u of uu woorde by prente Skryf ee of eu woorde by prente Skryf ui of y woorde by prente Skryf ie, oe, ou, ui, eu woorde by prente Woordbou Taak 2: Inhoud Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy a of aa? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy o of oo? Kyk na…

Dubbel klinker Quotes Dream, Life Quotes Love, Preschool Learning Activities, Kids Learning, Napoleon Hill, Robert Kiyosaki, Grade R Worksheets, Afrikaans Language, Tony Robbins

Klankbou Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Taakkkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Klankbou Graad 1 Afrikaans Huistaal Kwartaal 3 Taakkkaarte Woordbou Taak 1: Inhoud Skryf a of aa woorde by prente Skryf e of ee woorde by prente Skryf 0 of 00 woorde by prente Skryf u of uu woorde by prente Skryf ee of eu woorde by prente Skryf ui of y woorde by prente Skryf ie, oe, ou, ui, eu woorde by prente Woordbou Taak 2: Inhoud Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy a of aa? Kyk na die prent, sê die woord. Skryf die woord. Hoor jy o of oo? Kyk na…

Afr Rym woorde Afr Rym woorde Grade R Worksheets, Worksheets For Kids, Quotes Dream, Life Quotes Love, Teaching Resources, Classroom Resources, Teaching Ideas, Classroom Ideas, Robert Kiyosaki

Dubbelklanke Boek 2 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Opgestel deur Kobie Kleynhans Dubbelklanke Boek 2 [PDF] Hierdie boekie kan gebruik word vir intervensie doeleindes. Sluit dubbelklanke in: aa, ee, oo, uu Lettervorming: Skryf die letter Lees die woorde [k-k-v-v-k / k-v-v-k-k] Skryf die woord vir die prent Lees en skryf sinne Segmentasie van sinne Lees klanke en bou woorde Skryf woorde Lees rymwoorde Skryf eie sin

My Klankboek Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 1 Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Speech Language Pathology, Speech And Language, Afrikaans Language, Afrikaanse Quotes, Paper Crafts For Kids, Kids Education, Projects To Try

My Klankboek Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Opgestel deur Kobie Kleynhans Daar is sekere vaardighede wat nodig is vir ‘n kind om te kan lees: Visuele Persepsie (Sien die verskil tussen letters) Ouditiewe Persepsie (Hoor die verskil tussen verskillende klanke.) Visuele Geheue (Onthou wat jy gesien het.) Ouditiewe Geheue (Onthou wat jy gehoor het.) Visuele en Ouditiewe Integrasie (Sit wat jy hoor en wat jy sien saam.) Klankboek Pakket: Klankboek Instruksies My Klankboek (85 bladsye) A5 Muurkaarte (swart & wit) A5…

Full colour wall charts / posters depicting 10 different classroom rules, in Afrikaans " Klasreels ". Each rule is depicted on their own page with a picture and the rule written underneath. Afrikaans Language, Classroom Rules, Nursery School, School Posters, Teaching Aids, School Resources, Videos Funny, Activities For Kids, Writing

Dae Van Die Week

Full colour wall chart / poster depicting the seven days of the week, in Afrikaans " Dae van die week ". Monday " Maandag " Tuesday " Dinsdag " Wednesday " Woensdag " Thursday " Donderdag " Friday " Vrydag " Saturday " Saterdag " Sunday " Sondag "

  Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Preschool Names, Free Preschool, Napoleon Hill, Kids Learning Activities, Teaching Resources

Plakkaat: Konsonant Samevoegings » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Opgestel deur Kobie Kleynhans x20 A4 bladsye Druk uit en lamineer :)

hersiening van klanke – © My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen Phonics Chart, Phonics Song, Teaching Phonics, Preschool Learning Activities, Classroom Activities, Kids Learning, Teaching Posters, Classroom Decor, Animals Name In English

hersiening van klanke

Môre! Vir dié wat graag die dubbel-, twee- en drieklanke wil vaslê of ‘n muurkaart wil maak het ek so ‘n paar voorbeelde geplaas…(loer onder drukbare bladsye) Knip elke blok apart…

Ek het onlangs hierdie by iemand gekry en soos ek verstaan bestaan dit al baie jare. 'n Oulike manier om vir kinders te leer van meervoude. Alphabet Worksheets, Preschool Worksheets, Preschool Learning, Teaching Study Skills, Teaching Aids, Afrikaans Language, Phonics Song, Teaching Posters, Math Poster

Meervoud soldate

Ek het onlangs hierdie by iemand gekry en soos ek verstaan bestaan dit al baie jare. 'n Oulike manier om vir kinders te leer van meervoude. ...