Wilds Resepte

Collection by Pieter Swanepoel

10 
Pins
Pieter Swanepoel
You Have Meals Poisoning More Normally Than You're Thinking That Wintertyd Is Wildsvleistyd Hiers N Wonderlike Resep Uit Die Nuwe Landbou Boerekos. Venison Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Kos, Nigerian Food, South African Recipes, Outdoor Food

Wintertyd is wildsvleistyd! Hier’s ’n wonderlike resep uit die nuwe Landbou Boerekos.

Donker bier gee ’n karamelagtige geur aan wildsvleis wat deur die soet gekaramelliseerde uitjies gekomplementeer word.Donker bier gee ’n karamelagtige geur aan wildsvleis wat deur die soet gekaramelliseerde uitjies gekomplementeer word. South African Dishes, South African Recipes, Asian Recipes, Healthy Recipes, Venison Casserole, Kos, Venison Recipes, Croatian Recipes, Vegan Kitchen

Wildsvleispotjie

Donker bier gee ’n karamelagtige geur aan wildsvleis wat deur die soet gekaramelliseerde uitjies gekomplementeer word.

Wildsvleis is die ster en die rooiwynsous en cheddarkaaskors sit ’n kinkel by. Savoury Baking, Savoury Dishes, Food Dishes, Easy Pie Recipes, Cooking Recipes, What's Cooking, Dessert Salads, Dessert Recipes, Dinner Recipes

Wildsvleispastei met ’n kaaskors

Wildsvleis is die ster en die rooiwynsous en cheddarkaaskors sit ’n kinkel by.

Vir hierdie resep het jy ongeveer 750 g klaargaar fynvleis nodig. Best Dessert Recipes, Tart Recipes, Mexican Food Recipes, Baking Recipes, Yummy Recipes, Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Mince Dishes

Wildspastei met sagte kors

As daar gaar wildsvleis oorbly van ’n vorige ete, vlok dit en maak hierdie vinnige pastei. Die sagte kors slaan jy binne minute aanmekaar.

Wildspastei Venison Pie, Venison Recipes, New Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, South African Recipes, Ethnic Recipes, Salty Tart

Wildspastei

Springbok- en koedoevleis is gesond, en dit is nie moeilik om ’n goeie wildspastei te maak nie.

 4 x 250 g Bosvark - Vlakvark filette skoon gemaak en geporsie 8 - 16 groot swart sampioene liggies gebraai en fyn gekap Gemaalde koljander Ongeveer 50 g van elk. Baby Food Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Apple Jelly, Beef Stir Fry, Venison Recipes, South African Recipes, Meat Chickens, Stir Fry Recipes

'n Springbok-pastei is altyd 'n wenner, soos dit 'n Springbok betaam! Sit voor met kweper- of appeljellie.

Pinterest