Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

'n Fout word 'n les. Pyn word 'n doel. 'n Gemors word 'n boodskap. 'n Toets word 'n getuigskrif - Elke struikelblok word 'n geleentheid - Tony A.

Liefde - vrugte van die Gees

Die hart van die mens is die klein plekkie op ons planeet waarlangs die liefde deur die wêreld beweeg

Pinterest
Search