Sarie Resepte

Collection by Sandra Visagie • Last updated 6 weeks ago

20 
Pins
Sandra Visagie
Vryheid, Gelykheid en Boendoekos Hierdie resep kom van my assistent Cara se ouma… Food Photography Styling, Food Styling, South African Recipes, Onion Soup, Soups And Stews, Food Inspiration, Brunch, Good Food, Food And Drink

Ouma Estelle se Hotelpoeding

Vryheid, Gelykheid en Boendoekos Hierdie resep kom van my assistent Cara se ouma Estelle Rademeyer, wat dit om en by in 1964 in ’n vrouetydskrif gekry het. Die poeding het nie ’n naamgehad nie, maar volgens die berig is dit gereeld vir gaste in ’n hotel op Queenstown voorgesit. Só het die naam hotelpoeding ontstaan.

Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se 2009 melktert-wedstryd is . Custard Recipes, Milk Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Salad Recipes, Melktert Recipe, Korslose Melktert

WENRESEP: Melktert

Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se 2009 melktert-wedstryd is ... Deona Tait van Pretoria!

Muesli-beskuit, Beskuit kan gewwonlik vir twee maande gehou word as dit in n ligdugte houer is. Sit eers jou beskuit in plastieksakke en dan in die ligdugte houer-so sal dit langer vars bly. South African Dishes, South African Recipes, Scones, Buttermilk Rusks, Kos, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, Bread And Pastries

Muesli-beskuit

Gebruik 'n broodpan van sowat 18 cm x 8 cm. Ek sny gewoonlik my beskuit in stukke – dis net makliker

Maklike gesondheidsbrood, Hierdie brood is volgens die beslagmetode. Dis so maklik, jy kan dit elke dag bak. Bread Bun, Bread Cake, Bread Rolls, African Bread Recipe, No Bake Desserts, Dessert Recipes, Baking Desserts, Bread Machine Recipes, Bread Recipes

Maklike gesondheidsbrood

Hierdie brood is volgens die beslagmetode. Dis so maklik, jy kan dit elke dag bak.

15 x Eenpotgeregte Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam – vleis, groente, kruie – en proe hoe goed pas al die geure in net een pot. Pork Recipes, Cooking Recipes, Cooking Ideas, Yummy Recipes, Chicken Recipes, Dinner Recipes, Kos, Pork Fillet, Banting Recipes

Varkfilet gekook met room en sampioene

15 x Eenpotgeregte Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam – vleis, groente, kruie – en proe hoe goed pas al die geure in net een pot.

 As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik. Mince Recipes, Banting Recipes, Quiche Recipes, Cooking Recipes, Tuna Recipes, Pastry Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos

Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous

Ek het nogal lekker gespeel met dié resep. Dit het nie ’n tradisionele quiche-kors nie – die maalvleis vorm die kors! Dis een van daardie regte staatmaker-geregte: vinnig om te maak, vries lekker en proe hemels. As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik.

15 x Eenpotgeregte Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam – vleis, groente, kruie – en proe hoe goed pas al die geure in net een pot South African Dishes, South African Recipes, One Pot Meals, No Cook Meals, Easy Meals, Braai Recipes, Cooking Recipes, Kos, Winter Food

Aartappel-en-hamgebak

15 x Eenpotgeregte Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam – vleis, groente, kruie – en proe hoe goed pas al die geure in net een pot

  Mexican Food Recipes, Ethnic Recipes, Eat Your Heart Out, South African Recipes, Muffin Recipes, No Bake Desserts, No Cook Meals, Cake Pops, Fudge

Kaasmuffins – vinnig en maklik

Wat is lekkerder as ’n warm kaasmuffin met baie botter en ’n sterk koppie koffie? My ideale ontbyt.

MELKTERT FUDGE Deur: SARIE Adapted : amomentinourworld 800 g suiker 250 g botter 250 ml melk 250 ml kondensmelk 10 ml vanielje 10 ml fyn kaneel Plaas al die bestanddele in ’n pot en bring to… Candy Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Fudge Recipes, Baking Ideas, Snacks

Melktert fudge

MELKTERT FUDGE Deur: SARIE Adapted : amomentinourworld 800 g suiker 250 g botter 250 ml melk 250 ml kondensmelk 10 ml vanielje 10 ml fyn kaneel Plaas al die bestanddele in ’n pot en bring to…

  Cookie Packaging, Recipies, Meet, Baking Ideas, Kos, Scones, Tarts, Muffins, Food Ideas

BAK SAAM: Herman se mieliebrood

Die mieliebrood is vars uit Herman Lensing se oond! En dié video direk gestuur van sy kombuis. Bak vandag saam met Herman en deel jou skeppings met 'n #SARIEkos op sosiale media. Hier is die volledige resep:

15 x Eenpotgeregte Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam - vleis, groente, kruie - en proe hoe goed pas al die geure in net een pot. Oxtail Recipes, Curry Recipes, Meat Recipes, Indian Food Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Kitchen Recipes, Easy Cooking, Kos

Beesvleiskerrie

15 x Eenpotgeregte Dis die lekkerste manier van kook. Gooi alles saam - vleis, groente, kruie - en proe hoe goed pas al die geure in net een pot.

Pinterest