Suid Afrikaners kan reis

Collection by Heregoez

34 
Pins
Heregoez
Die Londen Eye is nou wel ikonies , maar wanneer jy 'n knap begroting het is daar 'n ander plan. Ek dink dis beter as die Oog en dit is sterk oppad om ook 'n tipiese Londen doen ding te word.

Gratis uitsig oor Londen

Die Londen Eye is nou wel ikonies , maar wanneer jy 'n knap begroting het is daar 'n ander plan. Ek dink dis beter as die Oog en dit is sterk oppad om ook 'n tipiese Londen doen ding te word.

Tot 'n groot mate is Irish Rail maar dieselfde as die Deutsche Bahn en Trenitalia, MAAR, daar is 'n paar onverwagse dinge wat mens kan kniehalter.

Ierland met die trein

Tot 'n groot mate is Irish Rail maar dieselfde as die Deutsche Bahn en Trenitalia, MAAR, daar is 'n paar onverwagse dinge wat mens kan kniehalter.

Wik en weeg jy oor die Meer? Gaan lees hier oor hoe maklik dit is om daar uit te kom. Om van publieke vervoer gebruik te maak is geen rede om hierdie wonder te mis nie.

Die Como Meer: bly en ry - Here Goez

Wik en weeg jy oor die Meer? Gaan lees hier oor hoe maklik dit is om daar uit te kom. Om van publieke vervoer gebruik te maak is geen rede om hierdie wonder te mis nie.

Soos hulle sê :'When in Rome....'. Wat ' n belewenis op kos te leer maak in Italië! As jy beplan om na daardie deel van die wêreld te gaan, maak 'n plan en woon 'n klas by. Lees hier verder wat ek voorstel deur my ervaring.

Kosmaak soos die Italianers - Here Goez

Soos hulle sê :'When in Rome....'. Wat ' n belewenis op kos te leer maak in Italië! As jy beplan om na daardie deel van die wêreld te gaan, maak 'n plan en woon 'n klas by. Lees hier verder wat ek voorstel deur my ervaring.

The quirky street signs are some of the interesting views of the city.

Street signs of Florence

The quirky street signs are some of the interesting views of the city.

As jou tyd beperk is gaan loer hier om te sien hoe jy die meeste uit jou tyd in Firenze gaan kry, en ook wat ek dink 'n mors van tyd gaan wees.

'n Dag in Florence

As jou tyd beperk is gaan loer hier om te sien hoe jy die meeste uit jou tyd in Firenze gaan kry, en ook wat ek dink 'n mors van tyd gaan wees.

As jou tyd en jou Rande beperk is , is hier 'n hele klompie raad vir jou. Van wat jy gratis kan doen tot hoe om die publieke vervoer te gebruik om tyd te bespaar.

Raad vir Rome

Ek het geen sent uitgehaal vir die besienswaardighede op my Rome wenslysie nie. Dus as jy jou Rande moet rek, is hierdie die raad vir jou.

Rome op 'n begroting

Ek het geen sent uitgehaal vir die besienswaardighede op my Rome wenslysie nie. Dus as jy jou Rande moet rek, is hierdie die raad vir jou.

Wil jy weet hoe om jou tyd optimaal te benut wanneer jy moet oorstaan op die Rome lughawe? Hier is jou gids oor watter vervoer na watter besienswaardighede gaan sodat jy vinnig 'n optimale uitglip vanaf die lughawe kan beplan.

Oorstaan op die Rome Lughawe

Wil jy weet hoe om jou tyd optimaal te benut wanneer jy moet oorstaan op die Rome lughawe? Hier is jou gids oor watter vervoer na watter besienswaardighede gaan sodat jy vinnig 'n optimale uitglip vanaf die lughawe kan beplan.

As jy een van die duurste plekke in die wêreld wil gaan besoek, maak seker jy weet wat jy gratis kan sien. Hier volg al die dinge buitekant wat tipies Londen is waarvoor jy nie 'n sent hoef uit te haal nie.

Gratis Londen buitelewe

Alleen in Italië

Posts - Here Goez

En dan is hierdie die laaste. Die laaste van Edinburgh. Laaste dinge van 'n verkenningstog in die land van haggis en manne met rompe.😉En die laaste van die vakansie deur Verenigde Koninkryk. Na die 'straight stripe' van die vorige skribbel, is hierdie die 'zig zags' van die Royal Mile af. Dit is al die grotes, Arthur's seat, Carlton Hill en

Beplan 'n avontuur - Here Goez

Reis oorsee: Beplan jou eie avontuur - Here Goez

Beplan jou eie oorsese reis. Dit is makliker en ook goedkoper as wat jy dink. Regtig. Met beplanning en 'n bietjie 'know how' kan jy reis oorsee.

Goedkoop Venesië

Goedkoop Venesië - Here Goez

Dat Venesië goedkoop kan wees is seker die teenoorgestelde wat jy al gehoor het. Maar ek het dit oorleef met my beursie redelik ongeskonde en my kamera vol.