A South African exploring

Collection by Heregoez

99 
Pins
Heregoez
Die landskappe langs die pad is pragtig. daaris iets vir almal van die natuurliefhebbers tot die waardeerders van konstruksie. Die verskillede tipes brûe is noggal iets wat uitstaan, veral as jy van die droë Kalahari af kom, dit en l die groen. Cairngorms, Exploring, Van, African, Marvel, Mountains, Explore, Research, Vans

'n Skotse draai

Die landskappe langs die pad is pragtig. daaris iets vir almal van die natuurliefhebbers tot die waardeerders van konstruksie. Die verskillede tipes brûe is noggal iets wat uitstaan, veral as jy van die droë Kalahari af kom, dit en l die groen.

Finn het klippe in die see gegooi om 'n voetpad te bou, en na sy flukse klippakkery kan ons vandag die Giant's Causeway in Noord Ierland besoek. Exploring, Om, Cards Against Humanity, African, Explore, Research, Study

Finn se voetpad

Finn het klippe in die see gegooi om 'n voetpad te bou, en na sy flukse klippakkery kan ons vandag die Giant's Causeway in Noord Ierland besoek.

Die bekendste skip na Noag se Ark is hier gebou. Dan was CS Lewis en Dunlop ook hier saam met heelwat ander ditjies en datjies om mens besig te hou en is ook die basis van waar mense die Giant's Causeway besoek. Cs Lewis, Belfast, Titanic, Ark, Marina Bay Sands, Exploring, African, Outdoor Structures, Building

Belfast

Die bekendste skip na Noag se Ark is hier gebou. Dan was CS Lewis en Dunlop ook hier saam met heelwat ander ditjies en datjies om mens besig te hou en is ook die basis van waar mense die Giant's Causeway besoek.

Cliffs of Moher is onbeskryflik. Maar ek probeer om dit te doen tot die beste van my vermoeë wanneer jy hier verder gaan lees. Cliffs Of Moher, Exploring, Om, Country Roads, African, Explore, Research, Study

Die Cliffs of Moher

Cliffs of Moher is onbeskryflik. Maar ek probeer om dit te doen tot die beste van my vermoeë wanneer jy hier verder gaan lees.

Die Dingle Skiereiland was een van die mooiste plekke waar ek al ooit by was. Behalwe dat die natuur pragtig is, was die weer wonderlik en omdat ons nie met 'n bus gery het nie, kon ons stop en uitklim waar ons wou. Dit was 'n uitstappie vir die boeke. Wind Turbine, Exploring, Van, African, Explore, Research, Vans, Study, Vans Outfit

Die Dingle Skiereiland

Die Dingle Skiereiland was een van die mooiste plekke waar ek al ooit by was. Behalwe dat die natuur pragtig is, was die weer wonderlik en omdat ons nie met 'n bus gery het nie, kon ons stop en uitklim waar ons wou. Dit was 'n uitstappie vir die boeke.

In plein Afrikaans: Skattejag sonder dat jy gaan ryk word😉. Geocaching, Afrikaans, Exploring, Words, Travel, Viajes, Destinations, Explore, Traveling

Geocaching

Geo-wat?In plein Afrikaans: Skattejag sonder dat jy gaan ryk word😉.

Beacon of Wlotzka between the desert and the deep blue cold sea.Halfway between somewhere and that other place where fishermen come to stare at the ocean Deep Blue, Exploring, African, Ocean, Cold, Sunset, Places, Travel, Outdoor

Wlotzkasbaken

The Beacon of Wlotzka between the desert and the deep blue cold sea. Halfway between somewhere and that other place where fishermen come to stare at the ocean

In plein Afrikaans: Skattejag sonder dat jy gaan ryk word😉. Geocaching, Afrikaans, Exploring, Words, Travel, Viajes, Destinations, Explore, Traveling

Geocaching

Geo-wat?In plein Afrikaans: Skattejag sonder dat jy gaan ryk word😉.

As jy lus het om op die laaang pad Namibie toe meer gereeld bene te rek en onverwagse plekke te sien, is hier 'n lys 'skatte' om te gaan soek. Geocaching, Exploring, Om, African, Travel, Do Your Thing, Viajes, Destinations, Explore

Geocaching in Nam

As jy lus het om op die laaang pad Namibie toe meer gereeld bene te rek en onverwagse plekke te sien, is hier 'n lys 'skatte' om te gaan soek.

Ierland was vir my hoogtepunt op hoogtepunt. Wooly Jumper, Jumpers, Exploring, Golf Courses, Van, African, Travel, Viajes, Jumper

Ierland in my neutdop

Ierland was vir my hoogtepunt op hoogtepunt. Van die onbeskryflike natuurskoon tot die musiek wat jou tone laat jeuk tot die wooly jumpers oral oor.

Wik en weeg jy of jy die Como Meer moet insluit, maar jy is nie seker oor die hoe, wat en waar nie? Hier kan jy gaan lees hoe maklik bereikbaar die Meer is. Hoe, Exploring, African, Travel, Viajes, Destinations, Explore, Traveling, Trips

Die Como Meer: bly en ry - Here Goez

Wik en weeg jy of jy die Como Meer moet insluit, maar jy is nie seker oor die hoe, wat en waar nie? Hier kan jy gaan lees hoe maklik bereikbaar die Meer is. Moet nie hierdie wonder uitsluit omdat jy twyfel oor vervoer nie!

Ek het so uitgesien nie my dag van stap tussen die 5 dorpies. Ongelukkig het realiteit nie so lekker saamgespeel soos die verwagtinge nie. Hier is my raad wat ek uit my ondervinding kan deel. Singing In The Rain, Pompeii, Cinque Terre, Exploring, Van, African, How To Plan, Travel, Viajes

Voetslaan: Cinque Terre

Ek het so uitgesien nie my dag van stap tussen die 5 dorpies. Ongelukkig het realiteit nie so lekker saamgespeel soos die verwagtinge nie. Hier is my raad wat ek uit my ondervinding kan deel.

As jy wonder oor watter klere om in te pak vir jou somer vakansie in die Verenigde Koninkryk. Hier is die antwoord: Pak warm in! Die Antwoord, Cairngorms, Exploring, Stuff To Do, Om, African, Winter, Travel, Winter Time

Somer in Engeland, Ierland en Skotland

As jy wonder oor watter klere om in te pak vir jou somer vakansie in die Verenigde Koninkryk. Hier is die antwoord: Pak warm in!!

As jy wonder oor watter klere om in te pak vir jou somer vakansie in die Verenigde Koninkryk. Hier is die antwoord: Pak warm in! Die Antwoord, Cairngorms, Exploring, Stuff To Do, Om, African, Winter, Travel, Winter Time

Somer in Engeland, Ierland en Skotland

As jy wonder oor watter klere om in te pak vir jou somer vakansie in die Verenigde Koninkryk. Hier is die antwoord: Pak warm in!!

 Hierdie is die eerste in die 'reeks' oor Londen beplanning. Tower Of London, Tower Bridge, Exploring, Van, African, Travel, Do Your Thing, Viajes, Destinations

Begin beplan vir Londen.

Wi jy Londen besoek? Hierdie is die eerste in die 'reeks' oor Londen beplanning. Hier sal jy die skakels kry wat sal help met jou beplanning op grond van wat ek uitprobeer het.

 Hier is van die vele gratis museums wat ek besoek het. Lady Jane Grey, London Museums, Trafalgar Square, Easter Island, Maritime Museum, Science Museum, Tower Of London, Fancy Pants, British Museum

Gratis Museums

Wanneer jy en van die duurste plekke ter wêreld besoek, maak dit sin om gratis dinge te soek om te doen. Hier is van die vele gratis museums wat ek besoek het. Wanneer mens die kwaliteit van werke aanskou, kan mens kwalik glo dat dit gratis vertoon word.