Afrikaans

Collection by Suzanne Owen

17 
Pins
is 'n ons vir net wil met my op sy by maar haar sit die tot as Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Kids Learning, Afrikaans Language, Grade 1 Reading, All About Me Preschool, Classroom Expectations, Teaching Aids, Teaching Posters

Hoë Frekwensie woorde : Graad 1 - Kinderwerf

Hoë frekwensie woorde is woorde wat baie gereeld in Afrikaans voorkom en help ook om lees makliker te maak en om vinniger te kan lees. Hierdie woordjies leer kindertjies in Graad1 aan en kinders leer dit as sigwoorde. M.a.w. hulle moet die woordjie ken deur net na hom te kyk sonder om dit uit te...

Klankverskynsels1

Klankverskynsels1

'n Kort en kleurvolle beskrywing van woordsoorte in Afrikaans. Classroom Rules, Classroom Posters, Classroom Activities, Teaching Time, Teaching Resources, Afrikaans Language, Afrikaans Quotes, Phonics Worksheets, School Posters

Woordsoorte - 'n maklike opsomming vir Gr. 4 - 7 - Teacha!

'n Kort en kleurvolle beskrywing van woordsoorte in Afrikaans. Prentjies om dit makliker te onthou. Ideaal vir die Afrikaanse klaskamer en ook hersiening en vaslegging tuis. Afrikaans FAL sal dit in ouer grade ook kan gebruik. Natuurlik ook ideaal as Mamma bietjie vergeet het ;-)

Afrikaans Skryf 'n Storie in Graad 1 & 2 KABV/CAPS doelwit Afrikaans Language, Popcorn Shrimp, 4th Grade Writing, Second Language, My Journal, Fun Math, Classroom Activities, Kids Education, Grade 1

Afrikaans Skryf 'n Storie Graad 1 KABV/CAPS doelwitte vir Skryfwerk

Leer jou kinders om 'n storie te skryf! Tien eenvoudige stories met prentjies om beginner-skrywers stap vir stap te leer hoe om 'n storie te skryf! Dit is dikwels 'n groot uitdaging om kinders te leer om 'n logiese opeenvolgende narratief te skryf. Die doel van narratiewe (verhalende) skryfwerk is...