'n Kort en kleurvolle beskrywing van woordsoorte in Afrikaans. Prentjies om dit makliker te onthou. Ideaal vir die Afrikaanse klaskamer en ook hersiening en vaslegging tuis. Afrikaans FAL sal dit in ouer grade ook kan gebruik. Natuurlik ook ideaal as Mamma bietjie vergeet het ;-)

'n Kort en kleurvolle beskrywing van woordsoorte in Afrikaans.

Pinterest
Search