pudding

Collection by Suzette Stadler

11 
Pins
 • 
10 
Followers
Pynappel-Kondensmelktert

Pynappel-Kondensmelktert

Suurlemoenpoeding - dit vorm 'n heelikke sousie onder die gebakte poediinglaag.

Suurlemoenpoeding

As jy van ’n surigheid hou, is dié een net vir jou. Dit vorm vanself ’n heerlike sous onderin die bakkie

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Roly poly poeding/nasionale poeding  Afrikaans

Roly poly poeding/nasionale poeding

Rencia Odendaal Pretorius (ouma se resep) 2 Kop meel 2tl bakpoeier 2 desertlepels botter 2 eiers Meng bogenoemde Rol deeg uit. Smeer appelkoos konfyt lekker dik op en strooi dan klapper bo-oor Rol …

Maak 250 gr Cremora aan met 1 k koue water en plaas oornag in yskas. Klits volgende oggend saam met 1 blikkie kondensmelk en 1 k gaar vla. Roer 1 pakkie pynappel/suurlemoen jellie, aangemaak met 1 k kookwater by. Klits goed. Roer 1 blikkie fyn pynappel by. Pak tennis koekies onder in tertbak. Skep helfte cremora mengsel op. Pak weer tennis koekies op en skep tweede helfte op. Strooi krummels oor. Laat styf word in yskas.

Pynappel Cremora Tert

Maak 250 gr Cremora aan met 1 k koue water en plaas oornag in yskas. Klits volgende oggend saam met 1 blikkie kondensmelk en 1 k gaar vla. Roer 1 pakkie pynappel/suurlemoen jellie, aangemaak met 1 k kookwater by. Klits goed. Roer 1 blikkie fyn pynappel by. Pak tennis koekies onder in tertbak en

Melkkos 1 blikkie kondensmelk 2 k water 1l melk 1k meel 125g botter Sout  Kook water, melk en kondensmelk saam Vryf botter meel om klonte te vorm Meng in kokende melk mengsel Voeg sout by Prut tot dik Bedien met kaneel suiker