Suzette Muller

9 followers
·
16 following
Suzette Muller
More ideas from Suzette
Outydse Melktert Die skilferkors was veerlig, die vulsel hemels, die smaak geurig. En die wenner van SARIE KOS se melktert-wedstryd is... Deona Tait van Pretoria!

Traditional Milk Tart from Deona Tait of Pretoria, South Africa. This recipe won SARIE’s nationwide milk tart competition. She inherited it from her aunt, Helie Williams

DADELBLOKKIES

DADELBLOKKIES

Polo con abertura en el hombro

Polo con abertura en el hombro

DOODVREET MIELIEPAP MUFFINS / LEKKER  Maak 12  PAP:  750 ml mieliemeel 1.5 L Kookwater 5 ml Sout METODE:  Bring alles saam tot kookpunt, roer goed om klonte uit te kry, sit deksel op en stoom vir 10-15 minute. Laat effens afkoel. Voorverhit oond tot 200 grade C Voeg die volgende by die afgekoelde pap. Geurmiddels na smaak (bv droe basil, mixed herbs, swartpeper ens.) Jy kan ook nou enigiets soos sweetcorn, brosgebraaide bacon en insit) 2 Geklitste eiers 25 ml Olyfolie Meng goed deur. Druk…

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack.

BESTANDELEKORS: 45ml Botter (gesmelt) 100ml Koekmeel 1ml Sout 30ml Gerasperde Chedder KaasMeng en druk uit in bak.VULSEL: 1) 1 Groot Uie 125g Spek 2) 250ml Spinasie & Fetta (Bought pkts) 2 Groot Eiers 250ml Melk 125ml Room 30ml Koekmeel 3) Gerasperde Chedder Kaas vir bo-oor & PaprikaMETHOD:1) Braai Uie & Spek saam2) Meng 1 & …

Cucumbers with a BANG!

Cucumbers with a BANG!