pannekoek

Collection by Sussa • Last updated 6 days ago

19 
Pins
South African Pancakes - Teach Me Mommy South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Pannekoek Recipe, Dutch Oven Recipes, Cooking Recipes, Kos, Jamaican Recipes, Curry Recipes

South African Pancakes

·
3 reviews
·
30 minutes
·

Traditional South African pancakes, similar to French crepé served with cinnamon sugar.

"So maak mens" Esme en Jan pannekoekresep. South African Desserts, South African Recipes, Pannekoek Recipe, Kos, Easy Dinner Recipes, Dessert Recipes, Nigerian Food, Pancakes And Waffles, Pancakes Easy

Pannekoeke, Pa’s en Tannie Poppie

As jy, soos ek in ‘n huis met ‘n pan grootgeword het, ken jy pannekoek, eet jy pannekoek en bak jy pannekoek. Ek het dit aanvaar as belangrike grondbeginsels van die lewe. Moederliefde = Pannekoek…

  Pudding Desserts, Dessert Recipes, Crumpet Recipe, Malva Pudding, Homemade Flour Tortillas, Crunch Cake, South African Recipes, Delicious Sandwiches, Yummy Snacks

Pannekoek

Plaas alle bestandele in mengbak; 2 k koekmeel, 1/2 t sout, 3 eiers, 1 1/2 k melk, 1 1/2 k water en 1/2 k kookolie. Klits alles goed saam tot alle klonte uit is. Laat staan vir 1-2 ure. Net voor jy begin bak, voeg 1 hoog-vol t bakpoeier en 1 t asyn by. Klits weer deur. As deeg te dik is,

4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng. Gourmet Recipes, My Recipes, Baking Recipes, Holiday Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Desserts, Pancake Recipes, South African Dishes

AMKE FOURIE SE FLOPLOSE PANNEKOEK

AMKE FOURIE SE FLOPLOSE PANNEKOEK Die enigste pannekoek resep wat jy nodig het. Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is. Pannekoek 4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng. BRON & FOTO: AMKE FOURIE