When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

aartappel gereg

Collection by Susara Van

10 
Pins
 ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. Savory Snacks, Savoury Dishes, Food Dishes, Savoury Tarts, Dishes Recipes, Meat Recipes, Different Recipes, Other Recipes, Breakfast Dishes

Sonskyn-Ontbytpan – Boerekos – Kook met Nostalgie

…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…

Hoenderkerrie-pot, Onthou, jy maak 'n pot, nie 'n bredie nie! ’n Bredie roer jy, maar 'n pot (verkieslik oor 'n houtvuur) roer jy glad nie. Die bestanddele word in lae gepak en moet stadig prut Braai Recipes, Meat Recipes, Cooker Recipes, Indian Food Recipes, Chicken Recipes, Healthy Recipes, Ethnic Recipes, Recipies, Chicken Meals

Hoenderkerrie-pot

Onthou, jy maak 'n pot, nie 'n bredie nie! ’n Bredie roer jy, maar 'n pot (verkieslik oor 'n houtvuur) roer jy glad nie. Die bestanddele word in lae gepak en moet stadig prut.

Blits pudding Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis. Tart Recipes, Pudding Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Easy Desserts, South African Desserts, South African Recipes

Blits Poeding

Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis…

Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout So gemaak: Kook bogenoemde 10 min alles saam Meng nou: 250 ml asyn 250 ml water 3 kop suiker 2 tl Kerrie Mespunt Bo… South African Recipes, Ethnic Recipes, Milk Tart, Beef Wellington, Food For Thought, Green Beans, Salad Recipes, Food And Drink, Easy Meals

Oudtydse Kerrie Boontjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy het nodig: 2 kg gekerfde boontjies 1 kg gekerfde uie 2 t (gelyk geskraap) sout So gemaak: Kook bogenoemde 10 min alles saam Meng nou: 250 ml asyn 250 ml water 3 kop suiker 2 tl Kerrie Mespunt Bo…

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND Spinach Bake, Spinach Casserole, Spinach Recipes, Vegetable Recipes, Casserole Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Creamed Spinach, Vegan Casserole

LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes

1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]

Potato and spinach bake Veg Dishes, Potato Dishes, Savoury Dishes, Vegetable Dishes, Food Dishes, Side Dishes, Savoury Tarts, Braai Recipes, Vegetable Recipes

Aartappel-en-spinasie-gebak

Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak

Potato and spinach bake Veg Dishes, Potato Dishes, Savoury Dishes, Vegetable Dishes, Food Dishes, Side Dishes, Savoury Tarts, Braai Recipes, Vegetable Recipes

Aartappel-en-spinasie-gebak

Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak

Maklike tuna-en-rys-maaltyd Easy tuna and rice meal Rice Bake Recipes, Tuna Recipes, Casserole Recipes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Healthy Meals, Yummy Recipes

Maklike tuna-en-rys-maaltyd

Moenie ure bestee aan aandete maak nie. Skep dit net in lae in ’n bakskottel en wag dat dit goudkleurig raak en die geure meng.