Recipies

Collection by Susan Van

18 
Pins
Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak! Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Köstliche Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes

Yskastert met net drie bestanddele

Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack. Breakfast And Brunch, Breakfast Recipes, Breakfast Muffins, Cheese And Bacon Muffins, Savory Muffins, Cheddar Cheese, Egg Muffins, Grated Cheese, Ma Baker

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack. Breakfast And Brunch, Breakfast Recipes, Breakfast Muffins, Cheese And Bacon Muffins, Savory Muffins, Cheddar Cheese, Egg Muffins, Grated Cheese, Ma Baker

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: botter suiker 1 eier, liggiesgeklits meel, gesif bakpoeier sout Verroom botter en suiker totdat… Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Microwave Recipes, Delicious Recipes, Melktert Recipe, No Bake Desserts, Dessert Recipes

Beste Melktert Ooit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: 125g botter 125ml suiker 1 eier, liggiesgeklits 500ml meel, gesif 5ml bakpoeier 1ml sout Verroom botter en suiker totdat…

Search Results for “kersfees koekies” – Kreatiewe Kos Idees Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Halal Recipes, Pudding Recipes, Yummy Recipes, South African Desserts, South African Recipes

Search Results for “Kersfees poeding” – Kreatiewe Kos Idees

Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.

The best buttermilk rusks Muffin Recipes, Baking Recipes, Rusk Recipe, Recipe Recipe, Buttermilk Rusks, All Bran, Savory Pastry, Good Food, Yummy Food

Die lekkerste karringmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

KOM ONS BAK – die lekkerste karringmelkbeskuit ooit !! 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout 5–10 ml anyssaad (opsioneel) 200 g (250 ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal s…

Bruin-beskuit, Beskuit kan gewoonlik vir twee maande gehou word as dit in n lugdigter houer is. Sit eers jou beskuit in plastieksakke en dan in die lugdigte houer-so sal dit langer vars bly My Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Recipies, Bread Recipes, Healthy Breakfast Snacks, Breakfast Dishes, Kos, Rusk Recipe

Bruin-beskuit

Gebruik 'n broodpan van sowat 18 cm x 8 cm. Ek sny gewoonlik my beskuit in stukke – dis net makliker

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse. Braai Recipes, New Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Savoury Recipes, What's Cooking, Curry Recipes

Mieliebrood

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.)

Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Kos, Desert Recipes, Popular Recipes, Sweet Recipes, Love Food, The Best

Outydse souskluitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele: Probeer gerus die treffer souskluitjie resep… reg uit ouma se resepteboek Benodighede: 250 ml Koekmeelblom 10 ml Bakpoeier 1 ekstra groot eier , of 2 medium eiers 50 ml Botter 10…

LEMOENPOEDING MET SOUS - Food Lovers Recipes Recipies, Lovers, Food, Recipes, Rezepte, Essen, Yemek, Meals

LEMOENPOEDING MET SOUS - Food Lovers Recipes

LEMOENPOEDING MET SOUS VLA 250 ml (1 k) water 250 ml (1 k) suiker sap en skil van 1 lemoen 45 ml (3 e) vlapoeier 45 ml (3 e) koue water KOEK 1 eier 125 ml (½ k) suiker 250 ml (1 k) meel 5 ml (1 t) bakpoeier ’n knippie sout 30 ml (2 […]