SA RESEPTE

Collection by Susan Steffen

10 
Pins
 • 
20 
Followers
4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng. Gourmet Recipes, My Recipes, Baking Recipes, Holiday Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Desserts, Pancake Recipes, South African Dishes

Die enigste pannekoek resep wat jy nodig het. Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is. Pannekoek 4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

Vetkoek is ‘n tradisionele lekkerny maar wat min weet is dat dié eenvoudige vetkoek deel was van die volksplanting hier aan die Suidpunt van Afrika. South African Dishes, South African Recipes, Oxtail Recipes, Curry Recipes, Malva Pudding, Banana Pudding, International Recipes, Love Food, The Best

Bobotie to malva pudding: 20 of the best South African recipes - Getaway Magazine

Malva pudding, chicken pie, lamb shanks, bobotie and oxtail potjie: what's not to love about South African dishes?

Kerrie Marinade vir Sosaties - Bak en Brou Braai Recipes, Lamb Recipes, Curry Recipes, Sauce Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Chicken Marinades, South African Dishes

Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte

DIE OU MANIER VAN KERRIE MARINADE VIR SOSATIES! BENODIG: 8 Uie sny in ringe 2 eetlepels Kerriepoeier 1 e Borrie 4 eetlepels Suiker 2 eetlepels Maziena 2 koppies Asyn 2 koppies Water 1 koppie Blatjang 1 koppie Appelkooskonfyt ...

kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 minute oop by krag (roer gereeld) en daarna 5 min & South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Sago Pudding Recipe, Pudding Recipes, Microwave Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Hot Desserts

EENVOUDIGE SAGO POEDING (MIKROGOLF)

2 kop melk ½ kop sago (hoef nie vooraf te week nie) 3 eetl botter 2 eiers geskei ⅓ kop suiker 2 ml vanielje geursel knypie sout appelkooskonfyt kaneel Giet die melk, sago en botter in bak en 10 min…

Bobotie to malva pudding: 20 of the best South African recipes - Getaway Magazine South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Barbecue Recipes, Barbecue Sauce, Barbeque Side Dishes, Barbeque Sides

Bobotie to malva pudding: 20 of the best South African recipes - Getaway Magazine

Malva pudding, chicken pie, lamb shanks, bobotie and oxtail potjie: what's not to love about South African dishes?

Vinnige Vetkoekies meel t sout Bakpoeier afgeskraap Water om te meng. skep lepels vol. Hot Dog Recipes, Sweet Recipes, My Favorite Food, Favorite Recipes, Kos, Puff Pastry Recipes, South African Recipes, Sweet Tarts, Love Food

VINNIGE VETKOEKIES

Vinnige Vetkoekies 4k meel 1+ 1/2 t sout 4t Bakpoeier afgeskraap Water om te meng..slaperige deeg nie te slap nie.skep lepels vol in lekker warm olie en braai mooi bruin..Helena Kruger 23/5/13. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/vinnige-vetkoekies.html ******************************************************************************** Lekker VETKOEK gebak en ja dit is n baie lekker resep Probeer gerus..Helena VETKOEK…

Porridge pie: It's looks a little bit like a lasagne, and is made from maize porridge with a very generous vegetable filling to ensure a rich, moist and admittedly decadent savoury tart. Easy be creative. South African Braai, South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Barbecue Recipes, Master Chef, Healthy Family Meals

MIELIEPAPRESEPTE:

PAP LASAGNE: [ UIT DRUM TYDSKRIF] by Kos vir kampeerders met idees vir kampering on Wednesday, August 3, 2011 at 2:19pm Have you run out of lasagna sheets? no worries. Use mealie meal following...

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis . South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Pizza Recipes, Ma Baker, Good Food

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis ...