Cooking

Collection by Susan Hall

40 
Pins
Die heel heel beste aartappels in die skil ooit! Baie min moeite, wees net geduldig dit is die wag werd. Veg Dishes, Potato Dishes, Vegetable Dishes, Potato Recipes, Vegetable Recipes, Side Dishes, Savoury Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes

Heel suurroomaartappels

Die heel heel beste aartappels in die skil ooit! Baie min moeite, wees net geduldig dit is die wag werd.

Padkos recipe: Curry lamb frikadelle with tomato and red pepper relish - Getaway Magazine South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Africa Recipes, Mince Dishes, Savoury Dishes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Meatball Recipes

RSG - Dis die een! || Resepte || Mariëtta se frikkadelle

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…

Visit the post for more. Potato Dishes, Potato Recipes, Chicken Recipes, Braai Salads, South African Recipes, Ethnic Recipes, Africa Recipes, Bacon Wrapped Potatoes, Kos

Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

Heerlike onthou aartappelslaai soos ons mee groot geword het Bestanddele 4 groot aartappels 3 groot eiers – hard gekook 1 ui fyn opgekap Mayonnaise: 1 x 750g Bottel Crosse & Blackwell mayonnaise ½ blikkie kondensmelk 2 tl mosterdpoeier aangemaak met bietjie melk sout en peper na smaak pietersielie . . Kook die aartappels tot sag maar steeds ferm, laat afkoel In ‘n groot mengbak, skil en sny die aartappels in blokkies Dop die eiers af, sny dit fyn en voeg by die aartappels Voeg fyn ui by Geur…

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Mince Dishes, Food Dishes, Savoury Dishes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Kos

Maalvleis-en-aartappelgebak

Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.

Peach Noodle Salad recipe – All 4 Women Braai Recipes, Spicy Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Healthy Salads, Easy Recipes, Easy Meals, South African Dishes, South African Recipes

Noodle Slaai.

Meng saam; 1 pak gaar noodles (skulpies, skroefies), 1 gekapte ui, 3 e suiker, 1 k tamatiesous, 100 ml olie, 4 E asyn, 2 t kerriepoeier, 1 blikkie, 410 gr, gedreineerde, pynappelstukke, halwe green…

Hierdie is ‘n heerlike slaai ring om te bedien saam ‘n groot braai, spitbraai of saam aansit familie ete! Jello Cottage Cheese Salad, Daisy Cottage Cheese, Cucumber Recipes, Cucumber Salad, Salad Recipes, Veggie Recipes, Lime Jello Salads, Kos, Congealed Salad

Gestolde komkommer slaai

Hierdie is ‘n heerlike slaai ring om te bedien saam ‘n groot braai, spitbraai of saam aansit familie ete! Ons maak dit altyd vir kersfees! Gestolde komkommer slaai Benodig: – 1 pa…

SKEP IN BAKKIES EN EET JOU TROMMELDIK, EN DAN NOG EN NOG EN NOG SOUS: 2 KOP Suiker,. 4 KOP Water. 1-2 tl Kaneel.m 1 Lekker groot lepel Margarien, Kook die stroop in lekker groot pot,. DEEG’ 2 KOP Meel 2 Eetl Margarien 2Tl koeksoda, 2 Eetl appelkooskonfyt, Vryf botter in meel, Meng al … Oxtail Recipes, Meat Recipes, Baking Recipes, Recipies, Yummy Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Pineapple Desserts, Pudding Recipes

BRUIN POTPOEDING

SKEP IN BAKKIES EN EET JOU TROMMELDIK, EN DAN NOG EN NOG EN NOG SOUS: 2 KOP Suiker,. 4 KOP Water. 1-2 tl Kaneel.m 1 Lekker groot lepel Margarien, Kook die stroop in lekker groot pot,. DEEG’ 2 KOP Meel 2 Eetl Margarien 2Tl koeksoda, 2 Eetl appelkooskonfyt, Vryf botter in meel, Meng al …

Macoroni en Kaas | Radio Namakwaland South African Recipes, One Pot Pasta, Macaroni And Cheese, Recipies, Cooking, Food, Knits, Homes, Kitchen

Macoroni en Kaas

Oond 180 gr C. Braai 1 pak gekapte spek, 1 gekapte ui en 2 gekape knoffelhuisies. Roer by 1 pak gekookte, gedreineerde macoroni en ook 2 k gerasperde kaas. Skep in diep oondbak. Klits saam in groot beker: 250 houer room, 3 k melk, 4 eiers en meng 1 pak wit uie soppoeier by tot…

FRIKKADELLE MET KERRIE SOUS Meet, Cooking, Recipes, Kitchen, Cuisine, Koken, Rezepte, Food Recipes, Recipies

FRIKKADELLE MET KERRIE SOUS

FRIKKADELLE MET KERRIE SOUS BESTANDELE 750g maalvleis 1 groot ui gekap ... 1 pak (150g) Sout en Asyn chips (verkrummel) 1 eier ge...

Posts about basiese witsous written by kreatiewekosidees Kos, Writing, Cooking, Recipes, South Africa, Kitchen, Cuisine, Koken, Rezepte

basiese witsous – Kreatiewe Kos Idees

Posts about basiese witsous written by kreatiewekosidees

Skaapboud Pure Products, Cooking, Kitchen, Cuisine, Koken, Brewing, Kochen

Skaapboud

Skaapboud is seker van die grootste bederf en pure boerekos. Probeer dié smullekker resep .