Soups/sop – Kreatiewe Kos Idees
Posts about Soups/sop written by kki4u and kreatiewekosidees
Outydse gortsop
Dit is winter en dus die perfekte tyd vir lekker sop. Probeer gerus hierdie heerlike resep vir gortsop!
ERTJIE SOP / PEAS SOUP
ERTJIE SOP http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/ertjie-sop-peas-soup.html 1kg shin 2 koppies split ertjies 3 eetlepels sout 2 koppies pasta (noodles, spaghetti, skulpies, macaroni, net wat jy verkies) baie water Week die ertjies vir so 2ure in water. Sit die shin in die drukpot en gooi 'n eetlepel sout oor. Bedek met water en kook vir so +- 1uur (vleis kook maklik sag en fyn). Gooi nou die split ertjies met die water by die vleis en top op met nog water - die ertjies…
Ma se wintersop
Huisgenoot
Boontjiesop van Kathu – Boerekos – Kook met Nostalgie
Met al die boontjiesop resepte in die land, volge ek hierdie een wat nie baie moeite is nie. 1 kg Beeskookvleis (ek gebruik shin/chuck met baie murg) 5 groot uie 1 kg Suikerboontjies oornag geweek in water. 750ml water 2 pakkies Oxtail Soup 2 blokkies Oxtail Aftreksel 4 sakkies tamatie puree 50 – 100ml Worcestershire Sous 2 e sout Grof gemaalde swartpeper na smaak (ek gebruik 2-3 e) Kook vleis, water en uie tot vleis van bene af val. ‘n Stoompot is die beste en vinngste. Hou al die water…
LAMSVLEIS EN BOONTJIESOP - Food Lovers Recipes
Hierdie is die kosspan se gunsteling-Suid-Afrikaanse sopresep. Dit is ’n heerlike dik, vleiserige sop, en iets waarsonder ’n mens in die winter nie kan klaarkom nie. Genoeg vir: 4-6 • 30 ml olyfolie • 250 g strepiespek • 2 groot uie, gekap • 2 groot wortels, geskil en in blokkies gesny • 1 kg aartappels, …