Stampmielie Gereg
Pampoentert - heerlike bykos veral by braaivleis!
Search Results for “braai bygeregte warm” – Kreatiewe Kos Idees
Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.
Mieliepap in die oond
Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…
STAMPMIELIE GEREG
Groentepastei – Boerekos – Kook met Nostalgie
1kg gestoomde/gekookte, gemengde groente 1houer(250ml) suurroom 1houer(250ml) maaskaas pakkie wit uiesop medium ui, gekap en gebraai 3 eiers, geklits 1 kop Cheddar-kaas, gerasper Meng room, soppoeier en geklitste eier. Voeg helfte van die kaas by en meng liggies. Voeg gebraaide ui by. Dreineer groente en meng met maaskaas. Skep in bak en gooi roommengsel oor groente. Strooi oorblywende kaas bo-oor. Bak vir ongeveer 35 min. 180°C
Melktert-jaffels
Op 27 Februarie vier Suid-Afrika Nasionale Melktertdag! Knoop jou voorskoot vas en maak dié maklike melktert-jaffels.
Warm Gemengde Groente Bykos – Boerekos – Kook met Nostalgie
Bedien Gesin van 3 1/2 Pak Country Crop (Mcain werk goed) 1 x Blikkie suur room / (vars room gemeng met biki melk en mayonaise werk ook) Sout en peper na smaak 1 Eet lepel botter Plaas groente in n…
Maalvleis-en-bierpastei
Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.
Search Results for “braai bygeregte warm” – Kreatiewe Kos Idees
Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.
So by my Kool – Boerekos – Kook met Nostalgie
Heel gebakte Koolkop oor die kole. So ietsie anders as die gewoon. Heerlike bygereg vir braaivleis. . 1 medium koolkop botter 125 ml room aromat na smaak rooi peper na smaak (cayenne peper) peper & sout na smaak paar knoffeltoontjies, geskil en gekneus kaas in skywe gesny 8 repe spek olyfolie *swaargewig foelie. Verwyder die koolkop se buitekantste blare en spoel mooi af onder kouewater Gebruik ‘n broodbord en skerp mes. Draai die koolkop dat sy knol na onder wys, plaas op die broodbord Sny…
The BEST Sweet Potato Casserole with Pecan Topping - Averie Cooks
This is the BEST sweet potato casserole ever! The sweet potatoes are tender and creamy, while the streusel topping adds a delightful buttery crunch thanks to the pecans.
Search Results for “braai bygeregte warm” – Kreatiewe Kos Idees
Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.
GROENBOONTJIE GEREG
LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG
Food recipes from all over the world.
Search Results for “braai bygeregte warm” – Kreatiewe Kos Idees
Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.