Grenadellatert met vyf bestanddele

Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf.

Vyf vinnige yskasterte

Jogurttert Gebruik dieselfde geur jellie as jogurt vir hierdie resep. As jy die tert ‘n ander geur wil gee, gebruik ongegeurde vingerb.

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerstpastei derge pastei kors !

Pinterest
Search