afrikaanse resepte

Collection by Sunika De Leeuw

58 
Pins
 • 
81 
Followers
Sunika De Leeuw
Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors ! Pastry Recipes, Meat Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Tripe Recipes, Desserts, Yummy Recipes, Kos, Biltong

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o. Muffin Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Cupcake Recipes

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o...

Potato and spinach bake Veg Dishes, Potato Dishes, Savoury Dishes, Vegetable Dishes, Food Dishes, Savoury Tarts, Side Dishes, Braai Recipes, Vegetable Recipes

Aartappel-en-spinasie-gebak

Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak

 250 ml k) of maize, washed ℓ water 5 ml t) would … – Devi… Samp. 250 ml k) of maize, washed ℓ water 5 ml t) would … – Devilish Desserts & all things good – South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Braai Recipes, Oxtail Recipes, Kos, Creamy Samp Recipe, How To Cook Samp, Pap Recipe

RYS / RICE

BOTTERSKORSIE RISOTTO BOTTERSKORSIE RISOTTO Genoeg vir 3-4 mense Bereiding: 10 minute Kooktyd: 35 minute BESTANDELE 1 botterskorsie sout olie 15 ml (1 e) groente-aftrekselpoeier 1 ui, fyn gekap 50 g...

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack. Cheese And Bacon Muffins, Savory Muffins, Cheddar Cheese, Egg Muffins, Grated Cheese, Breakfast And Brunch, Breakfast Muffins, Ma Baker, Kos

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.