Vleispasteitjie Deeg

Collection by Sumari Le Roux

7 
Pins
I absolutely would have no space to put this. but it is sooo awesome! Pastry Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Ma Baker

I absolutely would have no space to put this.... but it is sooo awesome!!!

 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers… Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Pizza Recipes, Casserole Recipes, Bread Recipes, Cookie Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…

Lepelsteeltjies Bestanddele 500 ml koekmeel 2 ml sout 1 ml bakpoeier 250 g fyngerasperde sterk cheddarkaas 250 g sagte botter of margarien 250 ml gladde appelkooskonfyt Bak op vir Cookbook Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Easy Recipes, Best Sugar Cookie Recipe, Best Sugar Cookies, Oven Chicken Recipes, Dutch Oven Recipes

Lepelsteeltjies

Dié outydse soet-en-sout kaaskoekies was, sover ek kan onthou, op elke verjaardag-teetafel in Doringbos se plaashuis.

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Bakes

Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.

Jessica Gouws Maier My mince pies gemaak. Cornish Pie, Savory Pastry, Savoury Pies, South African Recipes, Mince Pies, Sausage Rolls, Savory Snacks, Party Snacks, No Cook Meals

Vleispasteitjies

Jessica Gouws Maier My 1ste mince pies gemaak. Jis dis yummy. Resep aangeheg vd deeg. 3 bestandele regtig chop chop! Maak net eie savoury mince filling, sit eier op, bak tot goud en voila!