Bybelverse Jes 61:7 In plaas van vernedering sal julle twee keer soveel besittings hê as tevore, in plaas van minagting sal julle lof ontvang oor wat julle besit. Julle sal in julle land twee keer soveel besit as tevore en julle sal altyd vreugde hê.

Amen...die Here SORG vir sy kindertjies!!

Jakobus 1:5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.

Jesaja 45:24 Hulle sal van My sê: Alleen in die Here is volle geregtigheid en sterkte; na Hom sal hulle kom; maar hulle almal sal beskaamd staan wat op Hom toornig is.

Niemand kan die pad vir jou stap nie

Niemand kan die pad vir jou stap nie

Pinterest • The world’s catalogue of ideas
Search