Vir die siel - dagstukkies
Collection by Susan Van Heerden • Last updated 8 weeks ago
Jos 1:9
God dra ons deur al ons pyn.
Genade
Iemand onvervangbaar....want almal is net een egte weergawe van hulself
Jakobus 1:6 Maar hy moet in die geloof bid sonder om te twyfel; want hy wat twyfel is soos n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesleep word. Twyfel en geloof kan nie saamwerk nie. Ons kan twyfel of ons kan glo. Twyfel beroof ons van ons geloof en veroorsaak onstabiliteit en onsekerheid in ons lewens. Wanneer ons glo kan ons vas staan en in geloof met die Here wandel. Gebed: Vader ek kies om te glo en ek kies om twyfel en sy metgesel van vrees te verwerp. Ek sal glo tenspyte
ALIVE TO GOD
Psalm 139:16 U oë het my ongevormde klomp gesien; en in u boek is hulle almal opgeskrywe: dae dat alles bepaal was toe nog geeneen van hulle daar was nie. Hoe kosbaar is dit nie om te weet dat elke dag wat die Here ons gee n dag is wat Hy vir ons beplan het. Sy woord vertel ons dat Hy n boek het en elke dag van ons lewens is in daardie boek geskryf. Elke dag is n spesifieke gawe van Hom en Hy bepaal hoeveel dae ons kry. Ons moet elke dag tot die beste van ons vermoë gebruik en Hom getrou di