soutterte

Collection by Sue

7 
Pins
'n Souttert is altyd 'n treffer. Probeer hierdie lekker kombinasie

Spek-en-uie-souttert

'n Souttert is altyd 'n treffer. Probeer hierdie lekker kombinasie

Vinnige Souttert

ond 180 gr C. Meng alles saam: 1/2 k bruismeel, 3 E kookolie, 1 en 1/2 k gerasperde kaas, gekapte gras-ui, oF 1 klein gekapte ui, 2 groot eiers, 1 en 1/2 k melk, 2 k gaar vleis bv: ham, bacon, hoender, maalvleis. Sout na smaak. Skep in gesmeerde oondbak, Bak vir 40 minute tot goudbruin e

Kontak Besonderhede

In en om die huis: Korslose Souttert

Korslose Souttert

Venetia Heath Resep: 250g ham; 250g gerookte viennas; 2kop gerasperde kaas; 4 eiers liggies geklits; 1ui fyn gesny; 3 eetl koekmeel; 500ml melk; biki droe mosterd (het gewone English mosterd gebruik); 2teel vars gekapte pietersielie. Meng alles saam ek bak @180 vir 50 minute. Daarsy!