sout terte

Collection by THOMAS VAN

11 
Pins
I absolutely would have no space to put this. but it is sooo awesome! Pastry Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Ma Baker

I absolutely would have no space to put this.... but it is sooo awesome!!!

ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed. Ham and sweet potato bake Banting Recipes, Low Carb Recipes, Cooking Recipes, Savory Snacks, Savoury Dishes, Turkish Delight, Braai Recipes, Appetiser Recipes, Ma Baker

[Resep] Souttert-blokkies | Maroela Media

ʼn Heerlike happie om vir die gaste voor te sit wanneer jy moeg is vir soetgoed.

Lip lekker Souttert | Boerekos – Kook met Nostalgie Lips, Words, Recipes, Desserts, Nostalgia, Deserts, Rezepte, Dessert, Ripped Recipes

Lip lekker Souttert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Kors 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout sowat 65 g margarien of botter Maak deeg aan en voer tertbak daarmee uit Vulsel 250 g ontbytspek, gesnipper en gebraai 250 g ham 250 ml kaas, gerasper 3 hardgekookte eiers, opgekap 5 ml mosterd pietersielie Meng alles liggies saam en skep in tertkors. Stel oond intussen op 180 °C. Maak ‘n witsous van 30 ml koekmeel 30 ml margarien of botter 500 ml melk Giet die sous oor vulsel Bolaag 250 ml melk 1 eier Klits die eier en melk saam en giet bo-oor…