Kampplekke

Collection by Thea Willemse

16 
Pins
 • 
64 
Followers
Thea Willemse
caravan05 Campsite, Recreational Vehicles, Cabin, House Styles, Campers, Trailers, Parks, Board, Camping

Schoongezicht Kampterrein (Op die Berg) - Lekker Kampplekke

Schoongezicht Kampterrein lê aan die voet van die Skurweberg op die plaas Schoongezicht in die Koue Bokkeveld naby Citrusdal ver van die geraas van die stad

 These 10 spots around Cape Town are great for a family-friendly holiday. Cape Town Holidays, Family Friendly Holidays, Camping Spots, Weekend Breaks, Walkabout, Campsite, South Africa, Places To Visit, Nature

Beaverlac (Porterville) - Lekker Kampplekke

Beaverlac is ‘n wildernis kampterrein in die middel van al hierdie natuurprag. Die kampplek is slegs 5 minute se stap van ‘n bergpoel met ‘n waterval

Koningskop lekker kampplek in Citrusdal Plants, Flora, Plant, Planets

Koningskop lekker kampplek in Citrusdal

Koningskop kampplek is geleë in ‘n vallei, omring deur berge, langs ‘n waterstroom en op ‘n plaas waar met sitrus en rooibostee geboer word.

Silwerstrand5 Park, Africa, Parks

Silwerstrand is 'n Lekker Kampplek in Robertson

Silwerstrand Karavaanpark is ‘n lekker privaat vakansieoord in Robertson – een van die pragtigste valleie in Suid-Afrika en omring deur die Langeberge.

Vloedbos_Kamp_9

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika

Umshanti (14)

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika

Klipkrans-10

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika

Bonievale river  Lodge nuut (4) River Lodge, Plants, Flora, Plant, Planets

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika

rivierplaas (6) Worcester

Rivierplaas Kamp (Worcester) - Lekker Kampplekke

Rivierplaas Kamp is ‘n lekker kampplek privaat op ‘n werkende plaas langs die Breërivier, ongeveer 25 km buite Worcester.

eikebos (10)

Eikebos - Lekker Kampplekke

Eikebos is ‘n pragtige en intieme kampplek op ‘n werkende plaas, Dwaalhoek. Sowat 4 km vanaf die R406, tussen Caledon en Greyton.

Natures view (6) Nature View

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika

Doringlaagte_Lekker_Kampplekke_Montagu_6

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika

welgegun (2) River, Outdoor, Outdoors, Outdoor Games, The Great Outdoors, Rivers

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika

Robertson - Awesome campsite on the river. Travel And Tourism, Holiday Destinations, Campsite, Weekend Getaways, Caravan, Golf Courses, Dolores Park, River, Pictures

Kampplekke - Lekker Kampplekke

Lekker Kampplekke voorsien jou met inligting oor Karavaanparke, Kampterreine, Kampplekke,Boskampe en 4x4 Vakansie-oorde in Suid-Afrika

suikerbossie_1 Campsite, Golf Courses, Places, Water, Camping, Water Water, Aqua, Lugares

Suikerbossie Gasteplaas (Citrusdal) - Lekker Kampplekke

Suikerbossie Gasteplaas beskik oor 18 kampplekke, almal by die water. Die kampterrein het verskeie rotspoele en watervalle waar kampers heerlik kan kuier.

DieGatjieBoskamp1 Country Roads

Die Gatjie Boskamp naby Sederberge Wes-Kaap

Die Gatjie Boskamp bied ‘n rustige kampervaring tussen die Sederberge Wes-Kaap. Daar is baie rostformasis om te sien. Daar is ‘n kuier-lapa waar almal kuier