Pinterest • The world’s catalogue of ideas

Pinned from

youtube.com

John C Maxwell dagbeplanner 2013 (hardeband) Die John C. Maxwell Dagbeplanner is Suid-Afrika se gewildste sakedagboek. Die 2013-dagbeplanner spog met ’n stylvolle,nuwe gestopte, hardeband omslagontwerp, afgewerk in Italiaanse leer met, randstiksels. Dit kombineer ’n stylvolle dog funksionele uitleg en elegante ontwerp met inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkoperboeke 25 Maniere om met mense te wen en Die kuns van ware kommunikasie.

1

Pinned from

struikchristianmedia.co.za

Dagbeplanner vir die vrou 2013 - Christen Leefstyl (Italiaanse leer) Die Christen-leefstyl uitgawe die Dagbeplanner vir die vrou kombineer styl,inspirasie en ’n gebruikersvriendelike ontwerp met oorgenoeg spasie om te skryf, en sal die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier maak.

Pinned from

struikchristianmedia.co.za

Joyce Meyer dagbeplanner 2013 (Hardeband) Die Joyce Meyer Dagbeplanner is soveel meer as net ’n dagbeplanner. Geniet die daaglikse en weeklikse inspirasie vanuit Joyce Meyer se gewilde boeke, Wen die stryd in jou gedagtes dagstukkies en Verstaan die krag van jou denke. Hierdie dagbeplanner sal jou nie net help om jou lewe te orden nie,dit sal jou ook motiveer tot ’n gesonder denkwyse, ’n positiewe ingesteldheid en ’n vervullende lewe.

Pinned from

struikchristianmedia.co.za

Skooldagboek 2013 - Meisies (Sagteband) Die splinternuwe, funky skooldagboek vir 2013 met ’n pragpienk voorblad en volkleur binnekante, koel aanhalings, foto’s en interaktiewe bladsye sal ’n moet-hê item wees vir dogters tussen 10-14jaar.

Pinned from

struikchristianmedia.co.za

Skooldagboek 2013 - Seuns (Sagteband) Die splinternuwe,funky skooldagboek vir 2013 – met sy witwarm voorblad en volkleur binnekante, koel aanhalings, foto’s en interaktiewe bladsye sal dit beslis die gewildste dagboek op die mark wees vir seuns tussen 10 en 14 jaar.

Pinned from

struikchristianmedia.co.za

Joyce Meyer dagbeplanner 2013 ( A5 Italiaanse leer met ritssluiter) Die Joyce Meyer Dagbeplanner is soveel meer as net ’n dagbeplanner. Geniet die daaglikse en weeklikse inspirasie vanuit Joyce Meyer se gewilde boeke, Wen die stryd in jou gedagtes dagstukkies en Verstaan die krag van jou denke.

Pinned from

struikchristianmedia.co.za

Dagbeplanner vir die vrou 2013 Christen Leefstyl (Hardeband) Die Christen-leefstyl uitgawe die Dagbeplanner vir die vrou kombineer styl, inspirasie en ’n gebruikersvriendelike ontwerp met oorgenoeg spasie om te skryf, en sal die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier maak. Daaglikse pitkos sowel as oordenkings vir elke maand rondom die verskeie verhoudings in ’n vrou se lewe en die uitdagings wat daarmee saamgaan, sal jou bemoedig en inspireer.

Pinned from

struikchristianmedia.co.za

John C.Maxwell dagbeplanner 2013 (A4 Hardeband) ) Die John C.Maxwell dagbeplanner is nou ook beskikbaar in die gewilde A4-formaat. Met al die kenmerke van die oorspronklike John C. Maxwell Dagbeplanner, maar met meer skryfspasie, beloof hierdie om ’n gunsteling onder gebruikers te wees. Hierdie dagbeplanner kombineer ’n asemrowende ontwerp in Italiaanse leer met inspire rende inhoud vanuit Maxwell se topverkopers 25 Maniere om met mense te wen en Die kuns van ware kommunikasie.

Pinned from

struikchristianmedia.co.za

Maxwell dagbeplanner 2013 (kleiner sagteband met ritssluiter) Die kleiner,handige formaat van die Maxwell Dagbeplanner 2013 maak dit die ideale reisgenoot vir uitvoerende sakelui en besige mense. Die dagbeplanner met sy elegante sagteband-omslag en ritssluiter vir beskerming sal in enige sak pas. Dit bevat ook inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkoperboeke,25 Maniere om met mense te wen en Die kuns van ware kommunikasie.

Pinned from

struikchristianmedia.co.za