Proudly South African

Collection by Christelle Snyman • Last updated 12 weeks ago

162 
Pins
 • 
12 
Followers
Christelle Snyman

Sweetcorn Bake with Cheese Topping

This golden oldie still pleases family and friends to this day. It’s perfect to serve at a braai. Or, if you prefer, you can serve it together with a mixed salad for lunch or as a vegetarian meal.

TERTE & ROLKOEKE - SOET

APPLEPASTEI MET KRUMMELKORS Lewer 8 – 10 porsies. Dié pastei verbeel hom hy’s ook kaaskoek. Die Hollanders maak iets soortgelyk wat hulle appelstreusel noem. Hier’s ons weergawe – geniet...

Suurlemoenpoeding

As jy van ’n surigheid hou, is dié een net vir jou. Dit vorm vanself ’n heerlike sous onderin die bakkie

Outydse gortsop

Dit is winter en dus die perfekte tyd vir lekker sop. Probeer gerus hierdie heerlike resep vir gortsop!

Boontjiesop met beesvleis

’n Bak stomende sop en ’n sny warm, varsgebakte brood is die beste winterkos.

Sjokoladelagies-melktert

Bederf jouself en jou gaste met 'n onweerstaanbare yskastert.