Afrikaanse quotes: house rules geraam in 'n mooi ou houtraam.

Pragtige woorde en ek moet se dit som my huis op.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Mag die liefde wat diep in jou hart wegkruip die liefde vind wat in jou drome wag. Mag die lag w...

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Mag die liefde wat diep in jou hart wegkruip die liefde vind wat in jou drome wag. Mag die lag w.

Good Heart Quotes – Good Housekeeping http://www.goodhousekeeping.co.za/en/2012/08/good-heart-quotes/#

Good Heart Quotes

Die beste en die mooiste dinge in die lewe kan jy nie sien of aanraak nie, jy moet hulle met jou hart voel

Tussen die lepel en die mond val die pap op die grond. Betekenis: Jou planne word dikwels verydel wanneer jy byna jou doel bereik het.

My ma se Afrikaanse spreukwoorde is altyd die beste, ons lag soms lekker daarvoor veral omdat dit so min gebruik word deesdae, as dit nie vir my ma was nie sou ek nie die helfte daarvan geweet het nie.

Boeretroos - word algemeen gebruik om 'n koppie koffie te beskryf wat tipies swart, sonder room of melk met suiker aangebied word.

New Uses For Old Things: Coffee Grounds - fascinating list -- everything from cellulite removal to plant food to ant repellant!

New prints by Boerdha Ontwerp at Vamp - 06 March 2013

We have a new supplier at Vamp called 'Boerdha Ontwerp'! Boerdha Ontwerp is the love child of husband-and-wife team Jan and Elsmie Otto.

Kaalvoetkind afrikaans

Jy is my teelepel suiker. My handvol kaneel. Jy het my hart gesteel


More ideas
Pinterest
Search