6 porsies Bestanddele 500 g botterskorsie, geskil en in blokke gesny 250 g (1 pakkie) murgpampoentjies, in groterige stukke gesny 1 rooi soetrissie, ontpit en in blokkies gesny 250 g (1 pakkie) sampioene, gehalveer 15 ml (1 e) vars pietersielie, gekap sout en peper na smaak 250 ml (1 k) room 64 g (1 pakkie) bruinuiesoppoeier 250 ml (1 k) cheddar, gerasper Metode Stel oond op 180 °C. 1. Sny botterskorsie in kleiner stukkies indien verkies en plaas in groot oondbak. 2. Plaas murgpampoentjies, soet