Afrikaans

9 Pins
·
6y
MyFiladelfia - Online Theology & Biblical Counselling Courses
Daar kom 'n tyd in jou lewe waar jy moet besluit om eerder weg te stap van drama en die mense wat dit nastreef. Omring jou liewer met mense wat jou laat lag; jou laat vergeet van die sleg in die lewe en mense wat jou help om nader aan Jesus te beweeg. Vorm vriendskappe met mense wat saam jou sal bid, wat ook vrede in hulle lewe wil hê, eerder as om jou aan te hits.