Afrikaanse klanke en lees hulp

Collection by Christelle Barrett

9 
Pins
 • 
33 
Followers
Christelle Barrett
KraftiMama, Dae van die Week, Afrikaans Verniet Printables Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Printables, Teaching Letter Recognition, Teaching Letters, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Napoleon Hill

Leer Kleuters Speel-Speel die Dae van die Week  • KraftiMama

Hier's 'n blaadjie wat jy kan uitdruk en lamineer. Druk 2 en lamineer dan kan jy een gebruik om 'n paring- speletjie speel met die dae en die prentjies.

Essay on the book of psalms 91 There are 150 psalms in the Book of Psalms that were written over the span of 800 years. Most of the Psalms written were made to. Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Kindergarten Math Worksheets, Kindergarten Lessons, Preschool Learning Activities, Kids Learning Activities, Classroom Activities, Afrikaans Language, Classroom Expectations

WordPress.com

Klik op die skakels onder die prente vir nog voorbeelde. Ek het onlangs hierdie "stilspeletjie" herontdek. Dit is eenvoudig om op te stel en is 'n handige huiswerk hulpmiddel - veral as Ma en Pa gou iets anders moet doen. Ek maak my raamwerk gewoonlik op MS Powerpoint - bloot omdat ek die prentjies makliker…

letter poster over de letters b en d Clearly reversing these two letters is an international problem! Preschool Learning Activities, Letter Activities, Preschool Worksheets, Teaching Kids, Grade R Worksheets, Free Printable Alphabet Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Speech Language Therapy

Onderwijs en zo voort ........

De onderwijswereld barst van de ideeën. Ook op internet. Ik zoek dagelijks de leukste en beste ideeën voor je uit.

Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS! Preschool Learning, Classroom Activities, Teaching Kids, Teaching Resources, Teaching Tools, Grade R Worksheets, School Worksheets, Speech Language Pathology, Speech And Language

Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS!

Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees. Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees. Daar is ook...

Afrikaans Graad 1 Leer om eenvoudige Sinne te skryf met Ko Speech Language Therapy, Speech And Language, Career Quotes, Success Quotes, Wisdom Quotes, Life Quotes, Quotes Quotes, Afrikaans Language, Self Improvement Quotes

Afrikaans Graad 1 Leer om eenvoudige Sinne te skryf met Kolwyntjies!

Visuele Hulpmiddel vir die aanleer van die skryf van eenvoudige sinne. Hierdie pakket bied 'n VISUELE hulpmiddel wat gebruik kan word wanneer kinders in Graad 1 1eer om sinne te skryf. Die kolwyntjie word gebruik om die WIE, DOEN WAT en WAAR voor te stel. Almal hou van kolwyntjies! Ingesluit: Ant...

Afrikaans Graad 1 Leer om eenvoudige Sinne te skryf met Ko Afrikaans Language, Emergent Readers, School Resources, Teacher Pay Teachers, Teacher Newsletter, Kids Education, Something To Do, Homeschool, Classroom

Afrikaans Graad 1 Leer om eenvoudige Sinne te skryf met Kolwyntjies!

Visuele Hulpmiddel vir die aanleer van die skryf van eenvoudige sinne. Hierdie pakket bied 'n VISUELE hulpmiddel wat gebruik kan word wanneer kinders in Graad 1 1eer om sinne te skryf. Die kolwyntjie word gebruik om die WIE, DOEN WAT en WAAR voor te stel. Almal hou van kolwyntjies! Ingesluit: Ant...

Die pakket bevat die treintjies: 1 lokomotief en 3 trokke (met treintjies sonder antwoord-bladBonus-aktiwiteit vir terapeuteMaak so: Knip die lokomotief en trokke los van mekaar. Afrikaans Language, Phonics, Montessori, Foundation, Van, Classroom, Teaching, Education, School

Afrikaans Identifikasie van die beginklank van 'n woord Gr R-1

Die pakket bevat die volgende: 8 treintjies: 1 lokomotief en 3 trokke (met prente) 4 treintjies sonder prente 1 aanwysings-blad 1 antwoord-blad Bonus-aktiwiteit vir terapeute Maak so: Knip die lokomotief en trokke los van mekaar. Lamineer. 8 kinders kan tegelyk met hierdie aktiwiteit besig wees...