Koekies

11 Pins9 Followers
Koffiesoentjies

KOFFIESOENTJIES KOEKIES 250 g (½ blok) sagte botter 187 ml (¾ k) versiersuiker, gesif 10 ml t) koffiepoeier 15 ml e) kookwater 500 ml k) koekmeel, gesi

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Konfytblokkies. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Bestanddele: 125 g sagte botter 3/4 koppie suiker 2 eiers 3 koppies meel 4 teelepels bakpoeier 1/3 teelepel sout 2 teelepels vanieljegeursel 1 blik appelkooskonfyt Metode: Verhit jou oond tot 180 ºC. Meng botter en suiker saam. Voeg eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel en bakpoeier en sout in 'n aparte bak. Voeg die eiermengsel om die beurt by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die ...

Hilda van 7de Laan se Dadelvinger Resep: (Nou weet ons ook waaroor die bohaai gaan. ) 250g margarien 250 ml suiker 500g dadels, fyngesny 1 eier goed geklits 1 pak (200g) Mariebeskuitjies, in stukki...

) margarien 250 ml suiker dadels, fyngesny 1 eier goed geklits 1 pak Mariebeskuitjies, in stukki.

More ideas
Pinterest
Search